file November 2010 Mammas

16 years 5 months ago #17852 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Hi

ek voel vandag baie beter. hoop die bug is weg!

Anina, kan wees dat jy inches gesien het, meeste websites praat in inches.
Laas toe ek by die dr was kon hy nie mooi die nekvel sien nie so sal dit seker volgende week sien.

Ag my genade, hoe dink jy moet ek die baby expo vergeet, ek sien so uit daarna. LOL. Ek het nie daarvoor gebudget nie maar gelukkig is my kredietkaart lus vir geswipe word :)

Ashleigh, bly jy voel beter. oe lekker, dan kan ons weer fotos sien!

Skapie, waar is jou fotos?

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17832 by skapie
Replied by skapie on topic Re:November 2010 Mammas
more julle

ek het my dokter blykbaar gister verkeerd verstaan. Hy het gemeen, dit help nie mens doen 'n amnio en jy het klaar besluit as daar iets fout is, jy gaan niks aan die saak doen nie. oor 'n amnio reeds hoë risiko is op sy eie. maar ja, ek is nie gestres nie. was maar net geskok dat hy so vroeg al met my die goed bespreek het.

ek voel dit is 'n besluit wat jy maak as die tyd daar is. moenie my nou vra hoe ek daaroor voel nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17729 by Ashleigh
Replied by Ashleigh on topic Re:November 2010 Mammas
Skapie - Ek is so bly als gaan goed met baba.

Petro - kon jy met jou dok praat is als ok?

Nog net 3 slaapies en dan sien ons weer ons peanut. Kan nie wag nie!!1 :cheer:

Ek moet se my MS is baie beter. Ek hoop maar dit bly so.

Hey its Friday!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17617 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Petro, ek hoop jy is ok! Ek kan jou glo dat mens erg skrik!! Bel maar die dokter so vroeg as moontlik more oggend en gaan ongevalle toe as jy vermoed iets is verkeerd deur die nag.

Ek het nou nou met voetjies gesels, sy se haar dokter het gese hulle raak eers bekommerd as die nekvelletjie oor 4 is. Ek wonder of ek dalk die lesing wat ek gegoogle het in inches gehad het. Want 2.35 is nogal ver van 4 af...

Sal maar die ou bloed toetsie laat doen, al glo ek nie daar is veel risiko nie.

Onthou dis baba ekspo vlg naweek, spaar julle geld gautengers!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17613 by stella
Replied by stella on topic Re:November 2010 Mammas
Anina - my baba se nekvelletjie was 2.1 en sy neusie baie goed prominent. en na al die bloeduitslae gedoen is, is ek nou baie meer gerus.

dok het gese my risiko is baie baie laag

ek dink dis die moeite wed om die bloedtoetse te laat doen julle. ek stem saam met anina, dan is mens meer voorberei

ek glo egter dat God vir ons almal gesonde babas sal gee

ek het so 'n effe ligte bloeding nou net ontdek - nogal 'n skok - mens skrik baie groot - ek sal eers more die dokter kan bel en hoor wat sy se

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17513 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Ag hoe wonderlik dat alles goed gaan Skapie!

Ek het die bloedtoets vorm in my handsak, my doc het my net vir die downs een gestuur, ek besluit nog of ek moet gaan. Die nek velletjie was 1.77 en ek het dit gaan google, hulle raak eers bekommerd op 2.35 so ek is nie regtig lus vir die bloed toets nie... Maar as die baba 'n probleem het sal ek graag voorbereid wil wees sodat mens dit beter kan handteer by geboorte.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17475 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Hi jy

ek is so bly dit gaan goed met baba! Al lekker lank ne. Kan nie glo peanut is so bedrywig nie ne!

Ek gaan maandag al vir die bloedtoetse. dit is al 'intense' toetse wat ek gaan doen (dis nou vir downs) en die res gaan my gynea self doen.

As enige iets fout is sal ek maar die besluit neem soos ek daarby kom. kom ons bid maar dat ons almal se babatjies gesond sal wees ne.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account