file November 2010 Mammas

16 years 5 months ago #16735 by Ashleigh
Replied by Ashleigh on topic Re:November 2010 Mammas
Hi almal.

Ek is 23 en my man is die maand 28. Ons is 'n jaar en 6 maande getroud (7 jaar al saam).

Ek en my man het al twee ons eie besigheid. Ek is 'n dag moeder en hy doen Sekuriteit.

Ons het van die dag wat ons getrou het probeer om swanger te raak. Ons het geen sukses op ons eie gehad nie vir amper 'n jaar. Ek is 1 van daai wat net elke 2 of 3 maande AF gekry het.

Ons het toe ons FS gaan sien en toe doen hy toetse op my en DH. Als wat hy lat toets het was reg. Hy het my op fertomid gesit. 1ste keer niks nie, 2de keer MC op 8 weke, 3de keer so far so good.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #16727 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Hi julle, stuur vir my 'n PM met jou email adres as jy daai tissue soute stuff wil he.

Ek het gisteraand die beste nuus gehoor! Een couple in ons Bybelstudie groep is al 14 jaar getroud. Hulle het 10 jaar terug uitgevind (na 2 jaar se probeer) dat die kanse om swanger te raak nie eintlik moontlik is nie. Nogstans het hulle aan en af vir die laaste 10 jaar IVF gedoen en hulle het gisteraand aangekondig sy is 16 weke swanger!!!!! Hoe cool is dit? Dis uithou vermoee, 10 jaar lank!!

Sy se hulle het al lankal alle hoop verloor, en maar so af en toe deur die proses gegaan as dit lyk of sy ovuleer. Hulle was in soveel skok toe hulle hoor sy is swanger dat hulle glad nie daaroor gepraat het (nie eers met mekaar nie) vir 6 weke nie!

En Skapie, dankie vir jou hulp, ons landlord het nou net vir my gemail en gese ons kan ons tjek vir ons deposito gaan haal vanmiddag!

Skapie, geniet jou scan!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #16565 by stella
Replied by stella on topic Re:November 2010 Mammas
weer

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #16563 by stella
Replied by stella on topic Re:November 2010 Mammas
ek toets gou my ticker

<a href="lilypie.com/">lilypie.com/pic/2010/05/06/sEhW.jpg" width="100" height="80" border="0" alt="Lilypie - Personal picture" />lmtf.lilypie.com/kMS1p2.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Maternity tickers" />

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #16561 by Petro (PVDL)
Replied by Petro (PVDL) on topic Re:November 2010 Mammas
o ja skapie - geniet jou sonar more - ek is skoon jaloers

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #16560 by Petro (pvdl)
Replied by Petro (pvdl) on topic Re:November 2010 Mammas
ek is ook nou sommer lus om al die tissue salts by clicks se rakke te gaan afneem. hahah . sal maar kyk as ek in die dorp kom

Rosie - jy is sooooo gelukkig om so vinnig swanger te raak. Ons het 15 maande met geen luck probeer. Was toe by gine, sy se toe ek moet vir histeroskope en laporoskopie gaan. my man was dieseldfe dag vir sperm analise. vind toe 'n paar dae voor die laporoskopie uit dat ek 4 weke swanger is. my man was skoon boos dat hy sy sperms vir niks moes skenk. hulle moet darem ook nou in dan iets doen wat nie lekker is nie , ne :laugh:

ek is 29 - slaan die jaar die groot 30. OMW my man reeds 35. verwag ook nou ons eerste babatjie. ons tans op familie wildsplaas in noordkaap , nou al so jaar hier. was vroeer in bloem, het mediese rep gedoen, en voor dit in gauteng gewerk as arbeidsterapeut. sal dalk weer eendag gaan praktiseer.genoeg van my
:woohoo: :woohoo: :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #16443 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Dan sal ek so maak, koop solank al die nommers van 1 tot 12. Ek het die paar wat ek baie wou gebruik (4 en 5 vir baba en 8 vir spierpyne) gekoop en toe stelselmatig die res. Nou kort ek nog net nr 3 en 9. Ek sal hulle die maand koop.

My skoonpa het die vieslikste gebarste hakke gehad en sedert hy elke dag 'n nr 1 drink is dit WEG!!! En ek kan jou belowe hy is nie die soort wat ewe skielik begin exfoliate het nie...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account