file November 2010 Mammas

16 years 5 months ago #16232 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Anina, as ek reg kyk na die 4d foto lyk dit baie soos daai een foto van my, met die 2 ronde goedjies? is ek reg?

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #16227 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Petro

Jy kan onderaan jou message kyk, daar is 'n browse knoppie waar jy die foto op jou rekenaar kan gaan haal, ek dink dit moet net kleiner wees as 1MB. Dan druk jy op die (img) knoppie net langs browse sodat hy die foto in jou message plaas.

Anders moet jy die 4de (laaste) kode van photobucket copy en in jou message paste. die foto behoort dan te wys. hoop jy kom reg, vra maar en ja, sit die foto op laat ons sien wats tussen die bene!

Ek het nou raad gekry om Tissue Salts te gebruik. Dis 100% natuurlik en jy kry vir vel elastisieit sodat dit kan help met rekmerke en nog ander goed ook. daar is ook een vir naarheid. ken julle dit? ek gaan dit bietjie 'n go gee!

Skapie, jy moet regtig die scan geniet hoor!

Ha ha Anina, jou man het 'potent sperm' vlieg sommer deur die lug en laat jou swanger raak :laugh:

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #16225 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Skapie, ek is ook lekker moerig! My doc se dis die hormone. Geniet jou scan more!!!!!!! Miskien sien julle iets...

Gerne, hy het ook gese die vroee sooibrand is agv die hormone, en dat ek maar net moet cope... Hy is nie lief daarvoor om goed voor te skryf nie, my vriendin het pille gekry by haar gyni vir sooibrand, maar my gyni glo in alles so natuurlik moontlik hou.

Rosie, ek sien nou eers jy is Kersfees getroud! Oulik!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #16212 by skapie
Replied by skapie on topic Re:November 2010 Mammas
Rosie - ag jouself baie gelukkig. Ek het ook gedink as ek die pil los, dan is dit nou dit. Het die pil in Oktober 2008 gelos, om solank my sisteem skoon te kry. NOgals versigtig gewees met die daad en alles. Toe april 09 begin "probeer". En toe is ek sommer Augustus swanger (2 weke swanger volgens bloed, maar laaste AF was einde Junie), dit was nie vir my snaaks nie, want ek was nie so in detail met die goed nie. toe het ek sommer september met fertomid begin. ek is net bly die probleem is vroeg genoeg gevind.

Ek moet nou eers weg wees, sal seker eers weer more oggend kom inloer. het alweer nie gedoen wat ek wou vandag nie. want almal pla my.

Jissie - my humeur is vreeslik kort.....ek raak baie gou kwaad, maar 5 minute later is ek weer afgekoel. kan dit die hormones wees?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #16207 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Petro, jy kan net onder aan die reply venstertjie kyk, daar is nou 'n plekkie waar dit se: select image file to attach, click op browse dan maak hy jou computer se files oop sodat jy kan kies.

Rosie, jy is gelukkig om so maklik swanger te raak, ek was ook so met nr 1. Met hierdie een het ons dit nie beplan nie, net perongeluk swanger geraak. Ek dink hierdie baba is die bewys van wind bestuiwing, want ons het regtig nie in Feb tyd gehad vir wild raak onder die lakens nie, en veral nie in die week wat ek geovuleer het nie!! So ons wonder nogal oor hierdie wonderwerkie baba wat uit niks ontstaan het nie.

My man is ook 'n draughtsman Rosie, die mark vir julle mense lyk maar oes, ons wens al vir 'n ander werkie vir hom vir die afgelope 2 jaar want die plek waar hy is suck!!! Jy moet se as jy van iets hoor, hy sal deur ry noordwes toe...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #16204 by skapie
Replied by skapie on topic Re:November 2010 Mammas
Ek gaan more weer vir scan 12:30.....ek sit al soos 'n klein dogtertjie en wag. DH reken dit is wreed om die baba 'n sugar rush te gee. ek sal maar net 'n koppie koffie drink net voor ons gaan. laas was baba baie aan die gang na die koffie. maar het ook maar net op sy/haar ruggie gelê.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #16200 by Petro (pvdl)
Replied by Petro (pvdl) on topic Re:November 2010 Mammas
wow rosie ek hou duim vas dat julle sal kan sien wat dit is

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account