file November 2010 Mammas

16 years 5 months ago #13857 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Ek gee skool, ek's eintlik 'n hoer skool wetenskap onnie maar het die jaar by 'n klein skooltjie begin werk waar ek vir graad 6 kiddies skool gee en dan die hoerskool wetenskap doen na my kiddies 1 uur huis toe gaan.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13832 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
watse klas gee jy? en waar? sorry as ek al gevra het.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13828 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Dankie!

Ek kan nie glo hoeveel dit reen nie!! Dit sous hier by die skool. Helfte van my klas was laat vanoggend toe het ek die kids laat video kyk omdat ek gedink het net die helfte van die klas gaan hier wees. So nou het ons 'n lekker rustige reendag!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13825 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
LOL, geluk met die nuwe tand man. ten minste weet jy nou wat fout is ne.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13817 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Gerne, Stefan was ook erg moeilik laas week en die naweek. Toe maak sy eerste tandjie gister sy verskyning!!! Hoop ons sal dalk nou vannaand beter kan slaap want ek is 'n walking Zombie!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13807 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Yay Anina, kan nie wag om te hoor wat se dok nie! hoop dit gaan goed met baba en dat julle hom/haar mooi kan sien.

Oe die weer is alweer lekker stupid. hoekom kan dit nie naweke so wees wanneer ons lekker onder die duvets kan le nie!!!

My seuntjie is bietjie knorrig, al vir 'n rukkie, ek wonder of daar nie iets fout is nie want hy kan nie so lank "stout" wees nie :). Sal hom dalk maar later dokter toe vat.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13804 by skapie
Replied by skapie on topic Re:November 2010 Mammas
Anina - as hy jou deposito wil terughou. moet hy vir jou bewyse gee, van goed wat reggemaak is. hy kan nie net raai nie.

whooo hooo.....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account