file November 2010 Mammas

16 years 5 months ago #13936 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Ashleigh, ek is seker die MS sal nou beter raak! My sussie was erg siek van al die pille toe sy swanger was. Probeer ook om jou preggie vites in die aand te drink, dit het vir my gehelp want as ek daai goed sluk is ek binne 10 min naar.

Sterkte!!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13926 by Ashleigh
Replied by Ashleigh on topic Re:November 2010 Mammas
Gister was my laaste dag op al die pille. So al wat ek nou gaan drink in my preg omega. So ek hoop my MS sal nou weg gaan.

Ek 2 kids wat elke dag kom tot 3 uur toe. Die ander 2 is net nou en dan wat ek na hulle kyk. Ek het my ma wat help en 'n bediende.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13913 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Anina, ek het gou vir jou 'n PM gestuur.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13894 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Hi Ashleigh

Shame, kan net dink hoe 4kiddies jou besig kan hou ne! Gaan jy okay wees teen jou einde?

Nee gelukkig het ek mos glad nie MS gehad nie. Shame man, nou wonder ek wanneer gaan joune stop?

Ek het al gehoor van vrouens wat dit hulle hele 9mnde het :huh: Hoop maar nie jy is een nie ne! :)

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13893 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Ag shaime Ashleigh, my MS is verby, was laas Vrydag weer bietjie naar maar ek dink dis oor. Dis seker die medikasie waarop jy nog is.

Gerne, ek chat in pouses en as die kids besig is met werk. En nou vandag kyk hulle movies so ek hou net 'n ogie...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13885 by Ashleigh
Replied by Ashleigh on topic Re:November 2010 Mammas
More almal.

Ek wens ek kon in bed wees. Die reen maak 'n mens so ly. Maar ek het my hande vol vandag. Ek het 4 kids vandag en hulle hou my besig.

Is daar nog van julle wat nog MS het? Ek suffer nog al die pad. :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13872 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Nou hoe kry jy dit reg om te chat hier?

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account