file November 2010 Mammas

16 years 5 months ago #13008 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Vir jou geemail!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12987 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Dis soooooooooo cool Ashleigh!! Lyk my hierdie 2010 babatjies is lekker active!! Geniet dit, ek kan jou waarborg dis daai baba wat beweeg!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12976 by skapie
Replied by skapie on topic Re:November 2010 Mammas
Gerne - ek het dit vir jou gePM....moet my net nie vra hoe sien mens die boodskap nie. ek wil nie my mail adres op die site sit nie, netnou gaan search iemand ons company naam, dan kom hulle hier by moomie uit....ek gaan dan sooo in die moeilikheid wees. ek sal gou weer try.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12945 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Hallo julle. Yay dis vrydag en ek werk net halfdag!

OMW skapie, jy maak my sommer bly as jy sulke goed se, ek gaan ook gou kyk of ek so iets kan search!!! Ek dink ook dis 'n girly, ek dink my man gaan BAIE verras wees met ons volgende scan.

Skapie, ek wag nog vir jou email adres.

Ja ek dink ook die beste is tussen 25 en 30. Dae van dit 'n week of twee voor jy kraam te is verby.

Ek het nogal daai lap bad stoeltjie ding lekker gebruik. dit het lekker gewerk om baba se hare te was en baba het stewig daarop gerus sonder om af te glei. ek het dit lank gebruik.

Oe ja, dit klink regtig of julle almal al baba voel. Nog nie 'n skop nie maar def 'n butterfly. dis so lekker gevoel eintlik ne.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12906 by Ashleigh
Replied by Ashleigh on topic Re:November 2010 Mammas
Skapie ek het ook gister aand daaie gevoel gehad. 2 keer na mekaar.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12898 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Hi daar!
Skapie, dis baie moontlik! Ek het Stefan defnitief van 12 weke af gevoel "fladder", jy sal dit nog baie voel, maar dis die regte skoppe wat mens eers later voel as baba groter is.

Ek is skreeu honger vandag!!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12877 by skapie
Replied by skapie on topic Re:November 2010 Mammas
Ashleigh - ek gaan vra dat my baby shower tussen 25 en 30 weke gehou word. Ons trek einde julie (dan is ek 25 weke), so dan kan ek lekker die baba kamer regkry met al die nuwe goedjies, en dan is daar nog genoeg tyd om te koop wat mens nodig het. ek gaan probeer 'n geldjie wegsit elke maand.

Hoor gou hier, ek weet nie of dit moontlik is nie. ek dink ek het baba gisteraand gevoel? het daai gevoel gehad van 'n mens ry op 'n roalercoaster, en as jy vinnig val, daai gevoel wat jy in jou maag kry. so 3 keer na mekaar, en toe weer 'n uur later dieselfde. regte butterfly gevoel. Ek was 12W1d gister gewees.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account