file November 2010 Mammas

16 years 5 months ago #15310 by skapie
Replied by skapie on topic Re:November 2010 Mammas
Ash- smeer vir jou bio oil. iets waarin die pampers dames altyd glo is. jy meng bio oil, sommer met 'n pot acquess cream, dan hou dit langer. ek love die happy event, dit ruik so lekker. maar ek het die gynae gevra oor rekmerke of daar iets beter is as gio oil. toe lag hy net en sê as jy prone is tot rekmerke dan is dit nou maar so. bio oil sal net help dat dit nie so erg is nie.

Ek het besluit om nie van lysies en goed af te werk vir die baba nie. ek gaan maar koop soos ek goed dink. sal wel die lysie byderhand hou as guideline.

jissie anina - kom laat weet vir ons!!!!

Rosie - het julle lank gesukkel? of was julle van daai lucky few wat dadelik swanger geraak het?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #15234 by Rosie
Replied by Rosie on topic Re:November 2010 Mammas
Anina hoop julle kan sien met die scan :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #15123 by Ashleigh
Replied by Ashleigh on topic Re:November 2010 Mammas
Anina - ek hoop julle kan sien wat dit is! Ek kan ook nie wag om te weet nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #15111 by Ashleigh
Replied by Ashleigh on topic Re:November 2010 Mammas
Hello almal.

Dit is lekker koud vandag.

Ek gister aand in spieel gestaan en kyk na my maag. My are begin wys en my bestaande rek merke wat ek op my heupe lyk asof hulle verder rek. Ek het toe onmiddellik bio oil aan gesit. :unsure:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #15052 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Gister het ek 'n rustige daggie gehad, maar vandag werk ek my gat af!! Skaars kans gehad om die rekenaar aan te sit...

Gerne, slegte nuus, die sooibrand kan swangerskap verwant wees. My ma se sy het met al 4 van ons erg sooibrand gehad vanaf 8 weke. My sus ook met haar een kiddie. En dit word blykbaar nie beter nie...

Petro, jy is al lekker ver! 14 weke! Eks bly alles was goed met die toetse.

Skapie, ek sukkel ook maar, ek het lekker lang rekkerige tops wat ek aantrek saam met 'n jean. As die magie deur die dag groter word, maak ek die jean los want die toppie kom oor dit so niemand kan die sien nie. En dan dra ek lekker truie saam wat maar kom tot waar dit kom...

Ek gaan vanmiddag vir my scan!!!!!! Kan nie wag nie, hou duim vas dat ons dalk kan sien watse soort babatjie dit is...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #14967 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Hallo julle klompie

My sekretaresse is siek, sy is nou huis toe, ons deel 'n kantoor so ek was al so gespanne dat ek die kieme gaan optel, dis beter sy is huis toe. ek wil regtig nie graag nou siek word nie.

Oe skapie, lekker, dis om die draai dan sien jy julle babatjie. Yay!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #14729 by skapie
Replied by skapie on topic Re:November 2010 Mammas
Goeie more almal. lekker koue wintersoggend hier in die kaap. ek weet regtig nie meer wat om aan te trek nie.

2 slapies dan sien ek weer vir piesang, kan nie wag nie.

My magie kom en gaan. dan is dit huge, en dan is dit weer kleiner. in die aande is dit op sy grootste, maar ja, sukkel maar om in my klere te pas. My boobs raak ook nou ongemaklik groot. Darem nie sooibrand nie.

Rosie welkom.

Lekker daggie almal. Ek sal veel eerder heeldag in die bed wou gelê het.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account