file November 2010 Mammas

16 years 5 months ago #13785 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
More almal! Hoop julle het 'n great naweek gehad.

Ek gaan more vir my scan!!!!! Yipeee!!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13412 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Dankie Skapie!! Ons het reeds uitgetrek. Ons moes 2 maande kennis gee en met die kennis brief het hy vir ons 'n brief gestuur om te se ons deposito word terug betaal 'n kalendermaand na ons die huis verlaat het. Ek het dit so aanvaar en die hele maand niks van hom gehoor nie. Nou dat dit betaal tyd is, is daar niks. Toe ons vra, se hy hy kan nie sien hoekom hy ons moet betaal nie want die koste van die matte sal meer wees as ons depostio. Ek kan jou waarborg dat hy nie daai matte gaan vervang nie! Hy doen NIKS in daai huis nie. Dis hoekom ons getrek het, want als wat breek bly net stukkend...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13287 by skapie
Replied by skapie on topic Re:November 2010 Mammas
ek sukkel nou om op die website te kom. gaan tik net die volgende op google in

Rental Housing Tribunal

Dit is 'n gratis diens, hulle vat die saak verder. julle is mos in gauteng?

Anina - jy hoef nie soos 'n aap te voel nie, regtig. party van die landlords is mos maar so, vreeslik vriendelik as jy intrek, so mens dink nooit dit is nodig nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13272 by skapie
Replied by skapie on topic Re:November 2010 Mammas
Anina - ek kyk gou vir jou. Wanneer trek julle uit? Kyk, jy kan baie spiteful wees, trek uit, en sluit die huis, dat die eienaar nie kan inkom nie, tot hy julle deposito terug betaal.

Have a little faith girl. Wees net positief, dinge werk altyd reg uit. die Here gee nie iets vir 'n mens wat nie jy kan hanteer nie - al dink jy op daai stadium jy wil iets oorkom.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13194 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Skapie, ek voel soos 'n absolute aap!! Want ek weet ons moes alles op skrif gehad het, maar ons het nie. Watse tribunal praat jy van, enige hulp asb. Ons was onlangs in 'n groot bose skuld kringloop en het net begin lig sien. Die deposito gaan maak dat ons nie hierdie maand ons ander uitgawes kan betaal nie. Dan sit ons volgende maand met dubbel kar paaimente ens en dan is ons net weer terug in die skuld kringloop waar ons was. Ek dink nie ons sal dit 'n tweede keer oorleef nie...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13179 by skapie
Replied by skapie on topic Re:November 2010 Mammas
Anina - Daar is 'n tribunal wat julle sal kan help. dit is absolute bol. ek het ook geleer van so in 'n huurhuis bly. hulle het my eenkeer gevang, nie weer nie. toe ons in ons plek ingetrek het, het ek foto's geneem van alles wat fout is, en dit ook op skrif gesit. Want ons agent is ook 'n anderste een. Maak nie saak wat iemand vir jou sê nie, sit dit op skrif.

Jy nie foto's of iets van die matte nie? Maar jy kan hom aangee, hy mag nie net jou deposito hou nie. Julle moet fight daarvoor.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13068 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Ek is nou super kwaad!!! Die aaklige ou (wou iets erger se) by wie ons 'n huis gehuur het, het ons sopas laat weet ons sal nie ons deposito terug kry nie. Toe ons in die huis intrek was die matte erg gebrand met sigarette, op baie plekke. Hy het gese ons moenie daaroor worry nie want hy gaan die matte vervang met teels. So ons het dit toe nie op die lysie van dinge wat fout is geskryf nie. Maar na 2 jaar het hy nog nie die matte vervang nie, en toe ons nou uittrek se hy die matte moet vervang word want dit het brand merke op, dus kry ons nie ons deposito terug nie.

Nou het ons GEEN bewyse dat die matte gebrand was nie. Dis regtig af!! Ons kan dit NIE bekostig om daai deposito te verloor nie.

Julle moet vir my bid asb, ek is in 'n effense toestand.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account