file November 2010 Mammas

16 years 5 months ago #15895 by Rosie
Replied by Rosie on topic Re:November 2010 Mammas
Baie bly dit gaan goed met babatjie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #15882 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Vlg die scan is ek gister 13 weke 1 dag, edd nog steeds 9 Nov, een meting het gese 8 Nov.

Ek gaan nou die fotos probeer opsit, sal sien of dit werk. Dan moet julle se of julle iets kan sien by daai boude!

a href="s755.photobucket.com/albums/xx197/aninaa...urrent=WWWW_0001.jpg" target="_blank">i755.photobucket.com/albums/xx197/aninaaux/Baba2/WWWW_0001.jpg" border="0" alt="13weke sonar">

<a href="s755.photobucket.com/albums/xx197/aninaa...urrent=WWWW_0004.jpg" target="_blank">i755.photobucket.com/albums/xx197/aninaaux/Baba2/WWWW_0004.jpg" border="0" alt="13 w boude">

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #15822 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Hi Anina.

Ag great, ek is so bly dit gaan goed met jou babatjie. Vertel eers, hoe ver, baba se gewig en lengte, hoe vinnig is hartkloppie?
Kan nie wag vir fototjie nie.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #15776 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Hi julle, hierdie is 'n skaam baba!! Hy / sy wil nie baie rondrits nie so ons weet nie wat dit is nie. Die gyni het ook gese dis bietjie vroeg maar het wel gekyk of hy kan sien, maar toe niks gese nie. Daar is een 4d foto waar dit lyk of daar ietsie uitsteek, maar dit kan die naelstring ook wees. Omdat baba nie wou draai nie het ons net 'n baie onduidelike boud shot gekry en ek kan regtig NIKS daarop sien nie. Maar gelukkig is alles verder fine. Moet nou net gaan vir die bloed toetse...

Sal 'n foto op sit as ek dit uitgefigure kry...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #15392 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Ja Ash, smeer maar liewer elke aand na bad. Dit sal definitief help.

ek het gelukkig geen rekmerke met henko gekry nie, holding thumbs dat dit die keer ook so is.
(en as julle sien hoe ek gedra het sal julle dit nie glo nie, gelyk soos 'n 3ling daar binne) :laugh:

Oe Anina, how exciting. kan nie wag om te hoor hoe gaan dit met baba nie! geniet dit hoor.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #15356 by Ashleigh
Replied by Ashleigh on topic Re:November 2010 Mammas
Skapie - ek het dit gedoen. Dit is baie nice so. Maar ek het dit net so nou en dan gebruik. Maar van nou af gaan ek dit elke dag gebruik. Ek het ook in my boek(what to expect when your expecting)gelees,as jy iemand is wat rek merke kry gaan jy heel moontlik dit kry. Hy se ook as jou ma dit het, het jy ook 'n kans om dit te kry. O well sal maar sien.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #15313 by skapie
Replied by skapie on topic Re:November 2010 Mammas
Anina - as julle die geslag kan sien, maak dit dit baie exciting vir my. my afspraak is ook op 13w1d. kom sit 'n foto op.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account