file Oktober mammies 2010

15 years 4 months ago #185319 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Ag sweet Gerne, die fototjies is pragtig! Ek het ook anderdag bad fotos geneem, maar ek dink dis nog op die kamera...

Christa, ek drink 'n yster aanvulling wat ek by Dischem koop. Verder is goed soos ertjies baie ryk aan yster, rooivleis, en meeste van jou groen groentes. En rosyne is BAIE vol yster. Die kan dalk help om 'n pakkie rosyne werk toe te vat en tussen in daaraan te peusel.

My kids was so moeilik vanoggend, ek verlang na hulle maar ek hoop hulle is weer die oulike soet kindertjies wat ek gewoonlik het.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #185314 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #185312 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #185310 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #185309 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
carmen, bly riley voel beter en dat sy beter geslaap het! Ja dit is maar beter om die goed by makro te koop ne, hulle is altyd 'n paar rand goedkoper.
Ek moet dalk ook daar gaan purity koop maar kry volgende week 'n tester van yummie mammas se kossies, hulle is in centurion en maak baba kos. So dalk gaan ek sommer alles by haar koop

Christa, ek verlang self na rubies vandag. as hulle so cute is wil mens hul net heeldag by jou he. maar as hul moeilik is... vlug ons werk toe :P Jammer ek kan nie help nie, ek weet nie eers watse kosse bevat yster nie LOL

wil gou paar fotos deel :)

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #185308 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle!

Praat van koud!!! Dis vrek koud hier!

Ek is bly julle praat van melk pryse, aangesien ek nou ook op die blikmelk is (gedeeltelik) nou sal ek weet as hierdie blik klaar is om by Makro 'n draai te maak. Ons moet mekaar maar op hoogte hou van specials ook as julle sien.

Ek is ook nie lus vir werk nie, veral nie op so 'n koue dag nie. Maar gelukkig is dit Vrydag.

Gerne, eks bly jou man is weer terug in sy roetine van vlg week af. Dis erg om so alleen aan te sukkel met eet en bad tyd!

Christa, ek dink hulle sal dalk vir Johan kontak oor rescue rondom die berg. As dit so erg sneeu soos hulle verwag, sal die paaie gesluit wees en kan mense gestrand raak in hulle karre. Hy moes een keer in die verlede komberse en kospakkies gaan uitdeel vir mense wat op van Reenens pas gestrand was. Gelukkig gaan min mense stap of klim as dit sooooo koud is. Daar is een groep waarvan ons weet wat die naweek in die berg gaan stap, maar hulle berei voor vir 'n ekspidisie om oor een of ander glacier te gaan stap, so hulle gaan juis omdat daar diep sneeu verwag word en hulle is darem goed gegear en nie die tipe mense wat rescue-ing nodig het nie...

Baie bly Riley is beter. Hoe gaan dit met Ruben?

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #185292 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi

Christa, jip Makro is net altyd die goedkoopste, dis R159.95 vir die groot blik vir NAN 2!

Ek gaan maar altyd vir 'n trippe Makro toe en kry Purity en melk daar :-)

Ek was gelukkig dat ek nog nie een dag of doeke te gekoop het die laaste 7 maande nie, het mos voor die tyd opgestock, maar dit gaan ook klaar raak, dan moet ek nog doeke ook weer koop!

Ek is GLAD nie lus vir werk nie.........o mense en dis darem nie mal besig hier soos gewoonlik nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account