file Oktober mammies 2010

15 years 3 months ago #185741 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
x

[link=http://lilypie.com] [/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #185740 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
X

[link=http://lilypie.com] [/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #185738 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
wow carmen - ek kan wragtag nie glo xander is 2 dae ouer as ekke so na riley se fotos kyk nie - sy is hom myle,soos in myle voor. hy is nog n regte baba !! sit en rol en dis al. Kani glo sy weeg nou so min nie - Xander al oor die 9kg !!!

hy het die naweek sy eerste avo gehad en is absoluut mal daaroor. Hy ook n hoender winglet uit my bord geeet, pap gesuig tot daar geen vleisie meer aan was nie.

ruben is absoluut pragtig gerne

julle dis hond koud by ons - ons vries omtrent - maar ek hou maar baie van winter

anina - dis jammer klein claudia het nie gewerk op NAN nie - die bokmelk klink lekker duur, Xander drink mos isomil - dis R125 vir 500g - so ook bietjie duurder as NAN, maar nou ja

ek plak ook n paar fotos - my kind se hare groei darem vinnger as wat ek gedink het - lyk nie meer heeltemal soos n kankerkoppie nie

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #185626 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Anina, ja nee, dankie tog ons het nie trappe nie, anders sou my senuwees klaar gewees het!

Ek is so bly Riley is absoluut mal oor bad en water. Het gisteraand sommer haar kop onder die water gedruk en dan kom sy op met groot smile, verstik op die water, maar dit pla haar obviously nie baie nie :laugh:

Sy stort baie keer saam my man, dan is die hele kop sommer onder die water, no problem! Water in die oe, orals!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #185622 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Ag moeder Carmen, Riley is te pragtig. Ek moet se, dit klink of jy vir Claudia beskryf as jy van aantrek praat. Dis 'n nagmerrie! En sy klim nou trappe ook, net op nog nie af nie, ek moet bontstaan om te sorg dat sy nie val nie.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #185587 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
O ja, die klinieksuster wat by die kleuterskool verbykom het laas week vir Riley geweeg, en sy weeg nou 'n hele fris 6.7kg! :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #185586 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Riley
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account