file Oktober mammies 2010

15 years 5 months ago #173570 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Ag Cermen,sy is wraggies n klein trots stukkie-soveel plesier. Hulle se vir elke een lagie wat jy aan het moet baba nog n 2de lagie he,behalwe natuurkik vir lekker warm somer dae.

Ek hoop regtig nou sy word nou beter, ek myslef kannie wag vir daai eerste woordtjie nie...maar ek wag ook nog vir die kruip--wag maar geduldig, het nie veel van n keuse nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #173557 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Melody, klink darem of klein Kayla darem dan nou gou beter gaan word :)

Christa, ek moet eerlik wees, ek kan nog nie lekker skat wat is nou warm genoeg aangetrek en wat is TE warm aangetrek nie.... :blush:

Imagine julle hoe koud julle kry en dan trek julle babatjies aan soos wat julle sou aantrek? Weet dis belaglik, ek wil net nie die kind laat vries of laat floutes kry van hitte nie :laugh: :laugh:

Christa, sy het nog die hondepil al geproe nie, maar ek is seker sy gaan binnekort, want die nusskierigheid is seker te groot!

Ek sien sooo uit om ook die eerste keer daai Mamma woord te hoor :woohoo:

Julle ek het lekker gelag vanoggend.

As ek Riley aflaai in die oggend, dan laai jy hulle klaar met 'n borslappie aan, want sodra hulle daar kom, word die klas gevoer met pap. Nou Riley eet nou afwisselend ryspap, mieliepap en maltabella.

Vanoggend sit ek haar neer op die vloer, en sy moes wag dat Tannie Trudy eers die ander babatjie pappies gee.

O nee, Riley staar omtrent daai pap uit daai bakkie en besluit toe sommer sy gan haarself optrek teen Tannie Trudy en begin klouter oor die ander baba om by die pap uit te kom :lol:
Madam trek mos haarself teen alles op...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #173529 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Okay, so was nou net by dr en fisio, Kayla het gelukkig nie infeksie nie, net nog een fisio more om te help om van al die slympies ontslae te raak. Sy le nou sommer in my arms en slaap terwyl ek tik-dis mos hoe n middag moet wees.

Ongelukkig het my ma nie n kar nie en ek dink nie sy sou eerder na my huis toe gekom het, sy is n dierbare liefdevolle mens maar en op haar eie...

Carmen ekt my vriendin nou vertel van ou Riley wat so woelig is en sy vra wat voer jy haar-ha-ha...Anina dit lyk of jy vir Claudia dieselfde voer.

Julle dis nou nie my nuus om te deel,maar ek is sommer trots vir Elise, klein Samantha het guster begin mamma se...shoe alles begin nou gebeur.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #173499 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Carmen ek stem saam! Winter SUCK!!! Ek het gelukkig verlede jaar vir Mare 'n hele klompie van die dunnerige fleece babygrows gekoop. Ackermans het dit uitverkoop. Het Riley nog nie die hondekos in haar mondjie probeer druk nie? :silly:

Anina arme Claudia! Ek sien al sit sy onder die stoel en kerm! Ag en sy lyk seker te oulik met ouboet se ou army pakkie! ;)

Melody wanneer gaan julle dokter toe? Laat weet ons wat se hy asseblief! Hoop regtig sy word nou beter!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #173480 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi

Anina, lekker lag ek nou vir Claudia wat vassit in die stoel :laugh:
Riley het self bitter min warm kleertjies :( Sal nog moet gaan aanskaf!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #173455 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Carmen, ek weet hoe jy voel!! Claudia kruip nog nie mooi nie maar sy kom waar sy wil wees. Ek het gister gehoor sy kerm, toe ek gaan kyk is sy skoonveld!! Maar ek hoor haar kerm, toe het sy onder een van ons woonkamer stoele ingekruip en sit daar vas...

Sterkte!!

Melody, hoop regtig Kayla word gou gesond. Dis so koud vandag en Claudia het nie warm klere nie, sy het vandag van Stefan se ou goed aan... my ou dogtertjie in 'n armie pakkie...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #173429 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle

Gerne, no problem, ekke wag geduldig vir die beanies :-)

Thanks, Riley kruip die hele blerrie wereld vol, as ek haar neersit in die sitkamer, dan as ek weer kyk, is sy by die hondekos bak ens. ens. ens. :laugh:

mensig maar dis biethie chilly vandag! Aaai, die winter is seker maar hier, en ek like niks van die winter nie :(

Melody, ek hoop Kayla voel gougou beter!!

Ek moet nou weer 'n Interview gaan conduct, so sal nounou weer inloer!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account