file Oktober mammies 2010

15 years 6 months ago #170571 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
hi

wanneer hou mens op bottels steriliseer? is dit 6mnde?

melody, sy is baie cute! oe die skildery gaan baie mooi wees

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #170503 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
ja Elaine, pryse - pryse - pryse....

julle mesnse is maar darm talent vol....

Oops, n vrou hier by die werk het haar mond verby gepraat.....
syt vir my gese Kayla is pragtig op die fotos was Edward vir haar gegee het vir die skuldery wat sy gaan doen vir ons.....ek het natuurlik niks daarvan af geweet nie.....lol Nog nie vir Edward genoem dat ek weet nie, nie seker of ek moet of nie.....

Dis Vrydag Jippppeeeeeee!!!!!!!!!!!!!!!! maar die dag drag AAAAAAAAAAAAAAAAAAwwww!!!!!
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #170401 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
more

ek gaan maar bietjie stadig tik want ek voel broos. :blink: Ek en pappa het gisteraand bietjie saam tannie anna gekuier, die groot vet tannie!

die kids is gesond, happy en slaap goed so geen klagtes hier nie!

Elaine vertel bietjie van jou pryse vir die sweetpakkies asb!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #170239 by Elaine
Replied by Elaine on topic Re: Oktober mammies 2010
Hallo almal.

Jammer dat ek so erg stil is. Ek is net vrek besig.
Het gou vinnig deur 'n paar topics gelees.

Melody, ek verstaan die mixed feelings van 'n toets wat eers positief wys, maar dan is dit negatief.
Anina, ek hoop dat jy of jou man gou ander werk sal kry.
Gerne, die mussies is te oulik.

Nou kan ek nie meer alles onthou wat ek raak gelees het nie.

Ek sien julle praat ook van wintersklere koop. Ek maak oulike winter pakkies van polar fleece. Ek wil dit hierdie jaar van 'n ander materiaal maak wat ek gesien het, wat bietjie warmer is as polar fleece, snoesig en sag.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #170141 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Genugtig Anina, dis 'n amazing storie!! So bly sy en baba is alles ok, en jy is reg, ons het 'n wonderlike God! Weereens geluk met die huweliksherdenking!

Gerne, Ruben klink na so 'n soet, gentle giant ;)

Melody, wat het jy om te verloor? Stuur jou CV uit, you never know, die Here maak interessante deure oop waar jy dit dalk glad nie verwag nie :)

Vandag is darem rustiger by die werk :blink:

Vriendin van my se seuntjie Eben is gister gebore, so ons gaan vanaand hospitaal toe om te gaan hallo se!

Maar ek en June sal maar beurte moet maak, want R mag mos nie ingaan nie.

Ok, chat later weer

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #170107 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
dames met dogtertjies, ek het nie almal se email adresse nie. ek het die fotos opgesit by goods and services. anders stuur net vir my 'n pm met jul email dan add ek jul op die mailing lys.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #170054 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
vrek anina, ek het nou so van die hoendervleis gewees! so bly sy en baba is fine. sjoe.

Petro, die kar stoeltjie kan nog lank hou. hulle kom op so stadium wat dit lyk asof hulle nie meer pas of lekker sit nie maar sodra daai vetties weg smelt pas hul weer lekker. Kyk Henko is nou 2jaar en weeg nou maar 13kg.

ons het na 1jr vir H 'n saveway voyager gekoop, dis 'n great stoeltjie maar hy slaan nie so erg plat soos die babastoeltjies nie so ek sal nie 'n kleintjie daarin sit nie.

Carmen, sherbet jong, se vir daai girl van jou sy moet stadig, een van die dae dra sy ons kids rond :P Jy kan baie trots wees op haar hoor!

ek het ongelukkig nog nie begin met die seuntjies se hoedens nie, hoop om die naweek te begin.

Ou Rubies is nou so goed met mamma hoor. hy slaap goed, eet mooi, smile net! wonderlik. kom ons hoop nou dit bly so.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account