file Oktober mammies 2010

15 years 9 months ago #161310 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi

Ho gaan dit met almal ? sien julle klets lkr ! ek dink so aan almal wat al begin werk het ! Ek hoop julle cope en mis die kids nie te veel

Ekke moet ook dinsdag terug hok toe ! Gaan vir eers net 3 keer per week inry plaas toe ! Ander dAe by huis werk !

Seker Xander se gums pla ook ! Hy kwyl net so baie en vreet sy hande ! Wonder eanneer gaan die tande kom ?

Hy weeg nou 7.3kg en is 68cm lank. Hy is sooo oulik - giggel el lag lekker baie in die dag

Het begin met kossies ! Hy luv pap ! Gee julle net ryspap of gee julle die ander ook ? Hy eet butternut in die aande - gril mog bietjie daarvoor ! Drink julle kids wat al eet ook nou bietjie minder melk ?

Lekker aand ! Ek alleen met baba ! Pa is op plaas ! Skoonma is darem hier , maar sy staan nie in dag op nie !

Bye

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #161286 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Kayla sukkel nou baie met die ou tantjies.......ek sal definitief die tissue salts wil probeer. Christa,hoe is die beste manier om dit vir haar te gee? Die ou tandjie is seker al omtrent 1mm uit....hulle se die 2de een sal vinnig daarop volg, shame arme klein bloeisel....eerste tandjie het sy verskyking gemaak 1 week nadat sy 4 maande was, meskien sal die 2de een uitkom 1 week nadat sy 5maande is...
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #161221 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
this is all just TMTH
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #161219 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
look at those BIG waves!!!!!!
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #161217 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
fun in the sun
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #161215 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
hier is n Holiday pick_ kayla in die see
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #161212 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Shoe, hello julle, ons het n baie lekker vakansietjie gehad by die Suid Kus.....

my hart is sommer seer as ek dink ek moet Dinsdag werk begin, ek kan aan niks anders dink en dit maak my mal. Ek het ook gebid vir n 1/2 day job maar dis seker maar ook nie deel van my paadtjie nie. Ek sal voort gaan met die Yoga Teacher course en kyk of ek dit kan laat werk.....

Christa wat n ou bulletjie, te fraai vir woorde.....
Ek sal nooit my eie klere kon maak, eks hoopeloos met naaldwerk.....maak my dink my naaldwerk masjien in by my ma se huis, ek moet dit seker maar gaan haal.....lol
Gerne, ek kan nie glo hoe groot R is nie...shoe!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account