file Oktober mammies 2010

15 years 6 months ago #163267 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Ag Elise, ek is so opgwonde vir jou part!

Ek is skoon jaloers! Ek het swangerskap ongelooflik baie geniet!!!

Ek weet baie vrouens hou nie daarvan nie, maar vir my was dit sooo lekker tyd in my lewe. Ek dink dis die afwagting van alles wat nuut is! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #163227 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
Dankie Gerne dit was n groot verrassing maar tog n baie lekker 1 ook ek sien nogals uit hierna ek het samantha se swangerskap geniet so ek kan dit weer doen jipeeeeeeee hoop net die apswssw bly weg die keer lol

ek moet oor 4weke weer dr toe gaan sodat ons nou presies kan sien wat aan gaan en hoe ver ek is en dit voel soos n myl ver hoop en glo net als sal goed verloop is nogals bang weer dat ietsie skeef loop en ek weet nie of ek dit weer sal kan hanteer nie maar ek dink die baba is klaar in die baarmoeder met die wat ek klaar my morning sickness begin het

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #163148 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Elise, baie geluk jong. dit moes seker 'n groot verrassing gewees het. !
geniet jou 9mnde jong, gelukkig is alles nog vars in jou geheue :)

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #163145 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
annika - kyk of jy op die link in kan gaan, dis die clicks een:

www.moomie.co.za/forum/4-pregnancy-and-b...k-or-blue-tests.html

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #163116 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi girls

Ek sien dit gaan goed met almal en al die babas eks bly daaroor. Jammer oor die MIA dinge was maar bietjie rof hier by ons maar is nou beter en samantha was so siek dat ek by niks uit gekom het nie maar ek sal weer meer probeer inloer ek gaan nie probeer op vang nie want dit gaan my n week vat om dit te doen lol

Ek het dinsdag eers uit gevind ek is swanger so moenie te sleg voel dat ek nog niks kom se het nie ek was nogals geskok, andre het my maandag gebel van die werk af en gese sy vermoede is bevestig ek kan maar toets ek is swanger toe se ek vir hom jy praat kak ek het net n maag virus want toe gooi ek alweer op vandat ek opgestaan het lol en so waar toe ek dinsdag oggend toe pop die 2 strepies mooi op. sal nou nou vir jul die pic post damn ek was geskok

Samantha is darem beter vandag sy het beter geslaap ook so bly daaroor ek like nie sy moet so siek wees nie shame

Wel sy sit al en begin half en half kruip maar nog geen tande soos kayla nie maar dit sal op haar tyd kom dit pla my nie

Ek is tussen 3 en 4 weke swanger so daar le nog n lang pad voor maar ek is opgewonde daaroor en sien darem kans daarvoor eks nie bang nie lol tyd is middel oktober begin november alweer lol

wel laat ek uit my pjs kom en skoon maak gesels later weer

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #163090 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
test

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #163076 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Goeiemore

Anina, ek wou ook gister gese het, ek het gewoonlik uit my 'nate' uit gebars as ek 'n glasie wyn gedrink het. dan het my tieties soos ordentlike melkkanne gelyk :P so probeer maar as jy wil!

Helene, vat Stefan nou al die bottel? bly jy lekker in jou nuwe huis?

Ek het gesien as jy anina search dan kan jy wel sien chat by moomie oktober groep maar dis eintlik nie reg dat mense sommer net so by mens se goed kan ingaan nie ne. maar ja, al die chats is vrylik beskikbaar vir almal om te lees, en te copy en print :unsure:

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account