file Oktober mammies 2010

15 years 8 months ago #163633 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
hi

hoop almal het 'n lekker naweek wat voorle, ons het weer baie beplan - dinge wat by die huis moet gedoen word. sal maar sien of dit gaan gebeur.

Petro, R het ook aan die begin sy mondjie bot toe gehou. ek het gedink hy is dalk nie honger nie. dan het ek hom laat lag en die kos gou ingeprop :laugh: Dit het so 3 weke so gegaan maar nou maak hy mooi oop as hy nog soek. en as hy nie wil nie, hou hy sy mond toe!

hy hou baie van wortel. ek het nou die dag bietjie van die hoender se sousies oor die wortel gegooi en hy het dit weg gemunch. en hy love piesang. ek wil die naweek bietjie mango try.

Ag hoe jaloers is ek op julle wat nog in die middag met julle babies aan die tiet aan die slaap kan raak :angry: wens ek was julle!!!

Petro dit gaan goed - dis gelukkig nou ons stil tyd want die jaareinde was mos nou feb so die prokureurs het ses maande om hul oudits te doen. so ons chill nog bietjie!

Helene, moet net nie die roomys inskep nie, dis al :P

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #163609 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
hi heleen - xander is nou 4 maande en 2 weke
hy eet nou so 2 weke
so jy seker dit sal beter raak - want ek prop letterlik in - ek kan sien hy hou van die pap - want hy eet dit - maar maak die sy mond oop vir nog nie

ek sal maar moed hou

ek gee pappies in oggende en butternut wat ek self kook in aande - is dit reg ?

sodra hy gewoont is aan butternut - wil ek gemsquash en babymarrow en carrot probeer - is dit ok vir 1ste groentes ? of is daar beter keuses - jy is mos die kos expert asb

al die ander - hoop julle het n wonderlike dag

elise baie geluk met die sawngerskap - nou is dit die res van ons se beurt - hahahahahhahah - wie is volgende ???

carmen strekte by die werk - hoop jy hou kop bo water

gerne - hoop dit gaan goed by jou werk - jy is mos terug

anina - hallllooo - is jou melk al beter ? ek stem saam met helene - drin drink maar 'n glasie

aan die res - christa, melody, ralmarie, nelita, elaine en ek seker ek vergeet iemand - hallo en lkr dag vir julle

dis nou tyd dat ek julle ontmoet - ek verlang partydae sommer na julle en ek ken julle nie eers nie

by ebye

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #163590 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
Petro, hoeveel maande is xander nou? Hy gaan nie in die eerste 1/2 weke sy mond oop maak nie. jy prop maar net in wat jy kan in kry. onthou daar is nog n natuurlike refleks wat vreemde goed uit die mond stoot. (en vaste kos is op die stadium vreemd!) sodra hy begin gewoond raak aan eet sal hy begin oop maak en selfs huil vir nog.

Elise, as Samantha n sekere soort kos nie eet nie, probeer maar weer dieselfde ding oor n maand of so. en hoekom gee jy purity? kook self man, dis so eenvoudig en ek belowe jou sy gaan jou kossies eet.

Anina as jy inloer, ek wil nog weet hoekom gee jy bokmelk. en waar kry jy dit. is dit ook poeier vorm?

julle, ek het n vreeslike slegte gewoonte! ek vreet elke aan voor slaaptyd n groot bak roomys op. hoe kan ek ophou om dit te doen?

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #163571 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek ook vir Xander met kos mos begin ! Hy eet dit , maar maak nie sy mond oop vir nog nie ! Dink julle hy is nog nie reg nie !


Kom jule is mos slim ? Ek is nou bang ek het te vroeg begin ! e

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #163554 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
ek gaan met die een ook net tietie gee ek het nou mos geleer dat dit hulle voed so ek gaan nie soos met samantha so gou die bottel in sit nie f dit hy kan ook maar tietie drink ek gaan nie weer bottel gee omdat ek drink hy/sy is honger nie

helene ek weet van die aan die slaap raak in die middag ek en sussie doen dit ook en dit is hemels ek het nou net n oopsie gehad ons het 3uur aan die slaap geraak en 5 oor 5 wakker geskrik 15min dan is andre hier en ek het nog nie kos gemaak nie lol nou het ek net n woollies pepper steak pie in die oond gegooi en boom dinner is served lol

samantha love om te eet maar ook baie vol strooi eet net sekere geure purity en pap so ja maar dit is te oulik as hulle eet

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #163455 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
Elise dit is absoluut amazing om weer swanger te wees. baie geluk jong. ek sal my dood huil as ek nou weer moet swanger word.

gerne, stefan drink nog steeds net tietie. ek het maar vrede gemaak daarmee en geniet dit nou weer vreeslik. ek geniet veral die middag voeding wanneer ons twee so saam op die bed aan die slaap raak.lol. ;)

Stefan eet te mooi. ek geniet dit verskriklik. ek het hom gisteraand appel ook begin gee. daai bekkie gaan net oop vir nog. ek wil hom net opvreet.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #163364 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
ek het dit net so geniet dit is hoekom ek so uitsien en opgewonde is oor die swangerskap ook en raai wat?????????????????????????????????????????????????????

Ons het besluit om weer te wag tot die geboorte dag vir die geslag!!!!!!!!!!!!! lekker mal ne lol

ek kan nie wag om dr toe te gaan om die klein dingetjie te sien nie

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account