file Oktober mammies 2010

15 years 8 months ago #159043 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
ek try so hard om my bottie vas te hou maar dis moeilik

[link=http://lilypie.com] [/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #159040 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
nog ene - ekke lag

[link=http://lilypie.com] [/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #159039 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
ag moer - ek het nou net alles wat ek getik het verloor

hoop dit gaan goed met julle almal. el sal probeer om weer van maandag af saam te gesels.

ons was mos by my ma hulle by die suidkus van natal vir die week. gaan more terug en slaap by vriende in bloem oor

hier 'n paar kiekies

[link=http://lilypie.com] [/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #158756 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
More julle

Gerne geniet die naweek by jou sus! hoe gaan dit met die diet jong? ons hoor niks updates nie!

Sterkte Anina, dit wat jy moet doen is nie maklik nie!

Ekke gaan vandag net by die huis wees! moet more my man se kar vat vir 'n diens, Sat gaan ek my Kersgeskenk gebruik, gaan na 'n spa toe waar ek oorslapp! :woohoo: :woohoo:

Dan Maandag gaan my baba kleuterskool toe :( en Dins is ek terug y die werk!

Aaai, things suck sometimes, maar nou ja!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #158599 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Anina, sy wil niks weet van terug sit teen ietsie nie, trek haarself alewig op. Sy sit so by haarself net vir sekondes, net lank genoeg om die ou fototjie te neem.

baie sterkte met die berading, ek sal jou in my gebede opdra.

Gerne, jys darm maar kreatief.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #158400 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle!

Hoop dit gaan goed met al die mammas wat nie so gereeld hier uitkom nie.

Ralmarie, baie geluk met jou verjaarsdag!! Mag dit 'n great jaar wees wat voorle.

Julle moet vir my bid asb, ek is mos besig met 'n Bybelse beradings kursus en betrokke by 'n sentrum vir dwelmverslaafdes. Ek het nou my eerste opdrag gekry om iemand te gaan sien en ek moet probeer om die ou by die sentrum uit te bring om hom te help. Ek is bietjie skrikkerig, maar ek weet die Heilige Gees sal die werk doen. Ek moet net by die man uitkom. Bid asb vir leiding vir my en vir gewilligheid by die man.

Melody, jou girly lyk te cute man! Eks bly jy het die foto ding uitgefigure. Hoe kry jy dit reg dat sy so mooi op die bed sit? Haar ruggie is mooi sterk ne.

Gerne, die houtrame is 'n oulike idee, eks bly dit lyk mooi. Geniet die naweek by jou sus, dis altyd lekker om by familie te kuier.

Lekker dag!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #158159 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi

Melody my bb gee my net soveel probleme urg. Kayla is pragtig, love haar outfits! R like ook nie van die maag le ding nie maar sien hy geniet dit as ek hom uittrek en op sy maag op die kas sit voor hy bad, dan kielie ek bietjie sy boudjies :) dan le en gil hy soos hy lag.

Hy gaan vandag vir ente, sien glad nie uit daarna nie.

Carmen, daai invite is baie mooi en spesiaal!

Ons het 5 sulke venstertjies in ons sitkamer - so 60 by 60cm en die son skyn heeldag op die tv. Toe maak ons die nwk houtrame en ek en henko het dit gister geverf! Dit het die heeldag geneem maar dit lyk so mooi en funky! Ek het sulke wit sement tipe goed (weet nie wats die naam nie) opgesmeer vir telstuur toe verf ons dit :). Die sitkamer lyk sommer anders!

Ons gaan die nwk witrivier toe, skuld my sus al lank n kuier. Sien baie uit, dis so mooi area daai!

Lekker daggie almal

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account