file Oktober mammies 2010

15 years 8 months ago #157418 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
ek sukkel om fotos op te laai, hoekom aanvaar hulle dit soms en soms nie, sukkel julle ook, of doen ek iets verkeurd?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #157415 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Geluk aan jou suster Gerne.
ons klein vet mensies sal seker begin rol wanneer dit huule pas....
Ek moet eerlik wees,Kayla is so n probleem eter dat ek nie eers weet hoekom sy so lekker vet is.....maar ek kla glad nie....sys te duurbaar.

Dis oulik dat Stefan besef het dis vakansie - het jy nie fotos van julle vakansie nie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #157394 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Ruben rol ook nog glad nie om nie, hy draai wel in n sirkel op die grond! Henko het ook soos n vrot vel altyd gele, ek kon hom vir baie lank op die bed los want hy het net gele en skop :). Ek dink ook R is te vet LOL

Melody, jammer oor die hartseer nuus.

Carmen, geniet die laaste week :(, dink aan jou.

Anina, Claudia is pragtig, wou nog laas vir jou se, daai fotos wat jy van haar en boetie opgesit is dierbaar. Dis so special van haar naam ne!

My sus het uitgewerk, sy is nou so +- 9weke al! Dis al lekker ver. Ag ek is so opgewonde, nou kan ek bietjie ontslae raak van die bokse en bokse babagoed :)

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #157382 by neln
Replied by neln on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi

Ons week in Plet was heerlik - Stefan het ook besef dis vakansie en na sy 10 uur bottel eers weer na 5 gekla vir 'n dummy en dan weer na 6 vir sy bottel!!!

Hoop dit gaan goed met almal.

Julle moet help - ek is opsoek na 'n pakkie vir Stefan vir sy doop 20 Maart (my verjaardag!) - enige idees???

Lekker dag!

Stefan Johan Nel - 06/10/10, 4.225kg, 53cm
11 weke - 6.4kg

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #157222 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
kayla rol nog glad nie.....dink julle die arme klein ding is te vet om haar eie gewig te draai...?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #157208 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle

Melody, dis baie hartseer nuus! :( Dis so jammer as jong mense so vroeg gevat word, en juis nou sommer gelyk!

Daar sit ook 'n tandjie onder die gums, sy wil net goed heeltyd byt en kou, ek dink dit jeuk iets verskrikliks!

Laaste week vir my by die huis, so ek moet dit maar geniet :(

Anina, ag moeder daar wys Claudia haar skills! :laugh:

Riley rol ook heeltyd om, sy manoever nou so baie, ek kan haar nie meer op bed sit nie, en sy manoever sommer uit haar playgym uit! As ek weer kyk dan rol sy maklik 10 keer om en om, en eindig op die vloer op! :laugh:

Sal vir julle foto opsit, waar ek vanoggend gekry het nadat ek haar in die playgym gesit het!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #157204 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Gerne, dis great nuus! Baie geluk vir hulle!!

Julle hoe voel dit as jou blindederm ontsteek raak? Ek het nou al van Vrydag af so 'n snaakse ongemaklike pyn in die area waar my blindederm moet wees. Dis moeilik om te verduidelik want dis nou nie regtig vrek seer nie, net ongemaklik. En dit gaan nie weg nie. Infact dis vanoggend bietjie erger en ek het gisteraand koors gehad.

Moet gaan, kiddies roep!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account