Anina, ek le haar op haar magie elke dag, sy hou niks daarvan nie, in die begin het sy vining - vinnig gehuil, maar dit raak beter elke dag, sy le darm nou al so vir n minuut of 2 voor sy begin moan.....ek het al selfs die tv aangesit om te sien of dit haar aandag aftrek,maar sy wil niks weet nie....
Ek sal natuurlik aanhou probeer...
Ek het haar by die Dr gehad vir die opgebringery en hulle het sonar en x-rays geneem en niks is fout volgens hulle toetse.... ek het die NAN AR geprobeer en sy bring dit ook op, ek het motilium gebruik en sy bring dit ook op. Sy het al 2 of 3 keur nou haar purity ook opgebring, dis amper asof sy haarself naar maak terwyl sy eet..... ek hoop regtig dis iets wat sy gou ontgroei. Ek moet se, sy is gelukkiger as sy eers opgebring het, dis soos n verligting en meeste van die tyd sal sy dan daarna weer bietjie drink of eet....ek kry gewoonlik ook n baie groot smile, net om te verhoed dat ek nie kwaad raak .....lol