file Oktober mammies 2010

15 years 8 months ago #157802 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
ok, so die playgym naby my is Vrydag oggend klasse, en hierdie komende vrydag is ek lekker oppad see toe en die daarop volgende Vrydag is ek by n troue en elke Vrydag daarna by die werk... daar is een in Kempton wat Sat oggende klas gee vanaf die 12de, so ek sal kyk om daai een te join...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #157769 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Carmen, dit is baie mooi!! Dis so 'n spesiale dag, geniet die reelings. En geniet jou laaste paar daggies by die huis.

My kiddies slaap nou altwee! Dit is besig om 'n roetine te word, 10 uur is hulle altwee in die bed, elk in sy eie kot, saam in hulle kamer. Dan is die res van die huis vir so 'n uur of twee kindervry! Ek gaan nou bad en bietjie relax voor hulle wakker word.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #157763 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Probeer die uitnodiging laai, maar die pixels is baie hoog!
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #157759 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle

O ja baie geluk aan jou sussie Gerne!!

Aaai Melody, dit klink rof, maar soos Anina se, dit sal seker eventually vanself weggaan!

Het nou Riley se inseening reelings gemaak, so dis darem gefianliseer! Sal probeer om die uitnodiging vir julle op te sit, dis baie mooi!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #157746 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
dankie Anina, ek sien nou daar is een so 5 minute van my huis af, ek moet net gou my foon reboot (lol - verdomde blackberry) en dan sal ek haar n luitjie gee....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #157740 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Melody, kyk op hulle website vir 'n klas naby jou. babygym.co.za

Dis regtig nogal lekker en mens ontmoet ander mammies ook en kry baie tips!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #157679 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Dankie Anina, ek sal dit beslis probeer. het jy meskien vir my n kontak no vir die baby gym sodat ek hulle meskien kan kontak.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account