file Oktober mammies 2010

15 years 9 months ago #147665 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
Hallooo julle

hoop dit gaan goed met julle almal !! hoe was julle kuiertjie ??? wie was toe almal daar -ek is sooo jaloers

ons nou darem klaar getrek - die dat ek so stil was - huis def nog nie uitgepak nie, maar onsmaak vordering.

my nuwe nanny het ook vrydag begin - so ek moet haar nou nog alles wys en Xander gewoond maak aan haar - want ek moet ook een van die dae voltyds begin werk

xander sien def nou se handjies - en dan eet hy hulle asof dit moer lekker is.....

ek luv al julle fotos - dis great - sal binnekort weer opsit van xander

lekker sondag

x

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #147647 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle,

Helene, het jy al probeer om jou man te vra om vir Stefan 'n bottel te gee? Claudia wil ook nie 'n bottel drink as ek dit vir haar gee nie maar toe my skoonma vir haar 'n bottel uitgemelkte melk voer het sy dit vinnig vinnig opgedrink.

Elise, is jy nie dalk bietjie moeg nie? As ek moeg is het ek baie min melk. Drink baie vloeistof en rus baie. En jou plan van uurliks voed is ook goed. Ek weet ook daar kom 'n tyd hier net na 3 maande wat mens se melk supply vasgele word, dan voel jou borste nie meer hard as hulle vol is nie, maar daar is eintlik nog genoeg melk. Sterkte!!!

Ek dink ek het min of meer alles onder beheer vir more se doop, ek moet nou net kyk of ek nog in die rok pas wat ek wil aantrek. Ek het hom laas aangehad voor ek vir Stefan verwag het... Maar gelukkig het ek nog baie ander staatmakers in my kas as die een nie wil toe zip nie.

Lekker aand!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #147613 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
Ai elise, dis jammer dat jou melk nou min raak. Ek drink 'n glasie champaign sommige aande, dan is daar dieselfde nag nog baie melk. En ek moet se jungle juice werk ook vir my. Die week was my melk ook nie soos altyd nie, seker met die ontsteltenis. Ek ht gister jjuice gemaak en gisteraand was die kanne weer vol!

Ek sit weer met 'n ander probleem. Stefan wil nie die bottel vat nie. Ek sal hom een van die dae vir langer tye by die huis moet los. Wat kan ek doen dat hy bottel vat? Ek het al alle soorte geprobeer!

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #147557 by Elaine
Replied by Elaine on topic Re: Oktober mammies 2010
Elise, probeer brouersgis pille (brewers yeast). Ek het dit met al 3 my ander gedrink en gebruik dit nou weer. Dit maak 'n groot verskil, as ek dit nie gedrink het dan wil Nadia meer gereeld drink.
Ons water is af, ek het nog nie gebad en hare gewas. Ons het so baie om te doen vandag terwyl ML hier is nou moet ek wag vir die water.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #147524 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
kyk hoe cute lag ek

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #147523 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle

Ek sien dit gaan nog goed met al die mammas en babas. so bly daaroor

Ek sukkel alweer met die borsmelk het vanaand vir my man gese ek melk nou elke uur net om die melk flow weer aan die gang te kry as dit nie werk binne 3 dae nie gaan ek ook maar op hou nie dat ek wil nie maar ek sal maar moet help nie ek sukkel heeltyd en niks help nie

charlain ek het jou terug gemail jammer maar dit is bietjie ver vir my sal baie graag wou kom dit wat julle wil doen klink baie intresant en fun

carmen sterkte met daai detox jys amper klaar dan begin die opofferings daarna

wel julle moet n lekker naweek he ek gaan nou in kruip

samantha se foto friday fototjie

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #147453 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Helene Stefan is pragtig! En daai 2 groot oë!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account