file Oktober mammies 2010

15 years 9 months ago #149452 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
kom ons probeer weer
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #149449 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle

Hier is fototjie van R met haar eekhoring kouse :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #149411 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Die Pick 'n pay doeke was by ons goedkoper as cuddlers maar duurder as die rooi huggies. Die rooi huggies is vir my net vreeslik hard.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #149405 by neln
Replied by neln on topic Re: Oktober mammies 2010
More

Stefan was darem nie te moeilik na sy inentings nie - ek gee maar 'n bietjie panado voor ek gaan en dan weer voor hy gaan slaap saans as hy vir sy inentings was.

Ek gebruik ook Cuddlers of Huggies (Rooi) deur die dag en snags 'n Huggies Gold - Gaan definitief ook die Pnp doeke probeer as dit goedkoper as Cuddlers of Huggies is.

Groete

Stefan Johan Nel - 06/10/10, 4.225kg, 53cm
11 weke - 6.4kg

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #149384 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
More

Ekt gisteraand so lang bdskp getik toe vries my bb se muis/scroller ding. Ek raak so vies,sal hom moet invat.

R was moeilik gaand. Gesukkel om hom aan die slaap te kry. En H is net so vol nukke vanoggend, hy en Luke is aleweer vroeg besig met mekaar en hy word heeltyd gekrap.

Anina, ek is nog nie op lapdoeke met R nie, ekt sulke simpel cheap doeke gekoop vir die see en die goed wil net nie klaar nie. Seker oor n dag of 2 sal dit darem klaar wees dan begin ek.

Carmen, is R nou al beter?

Ek stem met Anina, kry een of twee winterspakkies vir 1 of 2 sizes groter, as dit so ewe skielik koud is in die somer kry mens nerens wintersklere nie. H. & R het nogal baie klere gekry Sondag, Henko s'n is nou op die ben 10 ouderdom, so hy het heelwat van dit gekry. Hy verstaan nog nie maar dit is oulik!

Christa, die cuddlers werk vir my baie goed! Probeer dit. Met H het ek cuddlers gebruik deur die dag en Gold deur die nag en R gaan hele nag deur met 1 cuddlers. So dis nie te se dit gaan werk vir jou nie, elke kind verskil mos maar. Maar ek is mal daaroor, dit maak nie sulke bolle voor as dit nat word nie, ek het dit ervaar met rooi huggies so ek sal dit nie gebruik nie.

Petro daai mannetjie van jou is te pragtig. Geniet jou kuier

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #149356 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
Naand julle !!!

Wow christa , ek kan nie glo mare is al 4maande nie !!! Eet hy al pap ?

Ek nou so te se klaar gepak, ry draem eers half 8 vam Kby !!
Ja helene miskien moet ek en jy ons eie mini get together hou , dan ken ek en jy darem mekaar

Ek is pe vanaand !!!

Hoop julle almal ht n goeie aand !!!!!

Lekr dux

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #149347 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Ag jinne Petro Xander lyk te oulik met daai effense mohawk! En beslis in die mode. Hy het lekker gegroei né! Mooi gewig opgetel! Jou vlug sal goed gaan! Gaan jy vir Helene ook kuier? Anina ek koop ook vooruit, veral as ek iets sien wat mooi is. Die goedjies is net onweerstaanbaar! Ek het juis gewonder oor die PnP doeke. Nie dat dit juis goedkoper is nie. Gerne het met ons kuier Cuddlers gehad. Ek wou nog vra hoe sy daarvan hou en of dit goed werk. En het iemand al die gewone Huggies Dry gebruik? Die rooi pak. Nou ja lekker slaap almal! O ja Anina, Elise se Samantha is more al 4 maande en Maré is Saterdag 4 maande. Die tyd vlieg darem vinnig verby!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account