file Oktober mammies 2010

15 years 10 months ago #141890 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Carmen, lyk my dis net ek en jy wat oor is... Werk jou man nog? My man het af van Vrydag af, so vandag en more is ek nog alleen. Daarna sal ek seker ook maar min kans kry vir kuier op moomie.

Ons het 'n verstopte drein pyp, so ek sit nou en wag vir die plumber om te kyk wat is fout. Claudia slaap, so ek chat nou maar.

Dan moet ek gou vir my man lunch vat, ek pak vir ons 'n piekniek mandjie sodat ek en Claudia saam met hom kan lunch by die werk. Hy is baie opgewonde want hy se die dag draai baie lank.

En daarna moet ek gou, hopelik vir 'n laaste keer, winkel toe gaan want ek het nog steeds nie vir my skoonsus of my man geskenke gekoop nie.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141870 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
More julle

Anina, shame, die oom is my pa se beste vriend! Hy het vir jare 'n amazing stryd gestry met kanker, en is toe gister oorlede. Dit vang my pa maar baie erg!

Gaan vandag seker ook maar rustig wees, is vreeslik arm, ekke kan niks gaan spandeer nie :laugh:

Lekke daggie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141851 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
My hare lyk fantasties!! Dis sooooo lekker!

Carmen ek sien of Fb jy het slegte nuus oor 'n oom gekry. Sterkte.

Ek en my niggie was in Pta vir die hare sny, toe maak ek gou 'n draai by my skoonma hulle om vir Stefan hallo te se. Ek verlang so baie na hom. Hy is 'n menace as hy hier is en ek sou moeilik kon cope met hom en Claudia alleen by die huis. Ek sou nie die haarkapper storie kon doen nie en ook nie maklik die laaste Kersfees inkopies nie, maar die huis voel leeg sonder hom. Gelukkig is hy baie in sy noppies om by ouma te kuier en hulle gee hom so baie aandag, dis baie goed vir hom.

Lekker aand almal wat kom inloer. Hoop julle het 'n heerlike Kers seisoen!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141772 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi

Anina, geniet jou hare sessie, post bietjie 'n fototjie vabn die nuwe hairdo!

Ek is maar net by die huis vandag!

Lekker dag vir julle!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141720 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle,

Gerne, shame vir jou ma man. Dis aaklig, net so voor Kersfees. Julle moet haar maar baie pamperlang.

Elaine, sterkte vir die huis soek. Ek het 'n vriend wat onlangs 'n huur agentskap begin het, se maar as jy details soek, hulle is eerlike betroubare ouens wat almal saam met my op skool was.

Carmen, ons is ook vir Kersfees so rond en bont. Maar dis lekker dan eet ons ou Kersaand lekker en Kersdag weer.

Gerne, die plekkie is in Fourways, jy klim by William Nicol afrit af. Ek sal aanwysings post sodra ek bietjie weer die pad van daai kant af gery het om robotte te tel ens.

My seuntjie is nou by sy ouma tot Vrydag. Ek mis hom vreeslik. Die huis voel sommer leeg sonder hom. My skoonpa het middag uit Mali uit terug gekom. En die keer is hy permanent terug. Nou bid ons net dat hy werk kry hier. Die maatskappy in Mali wil he hy moet nog vir hulle werk van die huis af en dan net met tye vir so 2 weke terug gaan as hy moet opmetings doen. Maar hulle het nog niks op papier gesit nie, ek hoop die deal word bevestig anders gaan dit maar erg wees.

Stefan was so bly om sy Oupa weer te sien, hy het sommer uit my arms uit gespring in sy oupa se arms in! Nou kuier hy darem 'n week by oupa so hopelik speel hulle lekker.

Lekker dag almal, ek gaan lekker hare doen! Ek sien baie uit, dit laat my altyd soos 'n nuwe mens voel.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141704 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
okay. ons goedjies staan gepak!! ek het darem alles gedoen gekry vandag!

Geseende Kersfees, en ons gesels weer in 2011!!

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141661 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
hi julle

Gerne, genade maar dis vreemd??? Na 6 jaar los hy haar net so??? Dit moet absoluut hartverskeurend vir haar wees :( Lekker vakansie hou!! en veilig ry!!

Elaine, cute foto!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account