file Oktober mammies 2010

15 years 10 months ago #141329 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
ek en my koei

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141324 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
more julle

Ai ralmarie shame ek nip vir daai van die bed af val ek sdal so kak voel belowe julle. Ek sal met hom praat en hoor en julle dan laat weet wat hy se

Dit lyk darem nou of die reen bietjie bedaar ek moet was goed was ons hert nie meer kleure om aan te trek nie dis terrible

wel lekker daggie vir julle

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141320 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi almal.

Elise tot wanneer is jy op verlof?
Met my is die 11de ook reg. Dalk kan jy jou pa vra om 'n dag vroer te begin en reeds se van die 11de? Of sal dit nie werk nie.

Rachelle het vanoggend vir Andre van die bed af laat val. En ons het 'n hoe bed. My vrek geskrik. Hy lyk darem ok.

Nou gaan ek eers chip en vis en russians koop. Is nou lus vir russian en chips, maar van die kids verkies vis.

Tot net nou.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141300 by Elaine
Replied by Elaine on topic Re: Oktober mammies 2010
Nadia is more 3 weke en sy het sopas vir my geglimlag en dit was beslis nie 'n wind. Sy het vir my gekyk en toe glimlag sy en toe ek met haar praat, toe glimlag sy weer.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141299 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle

ek sien dit gaan goed met almal

dit reen omtrent lekker ne s dink dit is n fees want sy slaap al te lekker as dit so reen slaap 3 ure dan so uur wakker dan slaap sy weer dan weet ek nie wat om met my self te doen nie lol snaak hoe mens hulle so gewoont raak ne

more gaan ons shopping doen as dit nie weer reen nie andre wil nie graag met s uit gaan in die weer nie is te bang sy word siek

ek wil more vir julle nog fotos op sit s het so mooi pienk koei gekry toe ons nog in die hospitaal was en nou fasineer(spelling?) die koei haar vreeslik ek en andre het omtrent vir haar gelag vanmiddag want sy begin nou die goed vat nog met moeite maar as sy mooi konsentreer kry sy dit reg en dan smile sy omtrent daaroor dit is net te kostlik

ek is nie jan meer op verlof nie so ek hoop my pa sal my die dag af gee ek twyfel dit maar ek sal probeer dit is hoekom die 5de my gepas het want dan is dit nog stil dan kon ek weg geglip het maar as dit later is gaan daar n kans wees dat ek dit nie sal kan maak nie maar moenie dat ek julle keer nie daar is te veel wat dit dalk nie die 5de kan maak nie

wel ek gaan nou slaap o ja s slaap ook deur sy word net 4 uur wakker sodat sy in die bed kan klim dan sit ek haar op die bors dan slaap ons verder dan slaap sy tot so 8 uur so dit is n vees

lekker aand vir julle gesels more weer as ek kansie kry my man speel heeldag game op facebook so ek kry nie juis veel kans om iets op die laptop te doen nie tensy hy loo toe gaan of iets anders doen lol maar ek het darem my poppie om my besig te hou

carmen jy hoef nie sleg te voel nie ons bly ook by die huis ons gaan ook nie weg nie ons gaan die naweek net sun city toe vir die dag as die weer ons gaan toe laat by gese

tata julle

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141297 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Sorry dames! Mens kan sien ek het nie kids op skool nie! Elaine sal die 11de beter werk? Ek het ñ middagete voorgestel, anders moet ek en Ralmarie koek en tee en dan middagete ook! Dis vir ons ñ goeie 3 ure se ry tot daar. En dis sonder doeke en voedings. Hoop ons kry iets wat vir almal werk! Arme Claudia! Sy moes baie honger gewees het! Lol en bottels is NIE mamma se tietie nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141293 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Dit sal great wees as ons die kuier kan skuif maar asb net as dit julle pas. Elaine ek is game vir die oggend maar as die 11de dalk beter werk gee ek nie om nie.

Arme Claudia het vanmiddag my een tie tie leeg gesuig toe is daar nie genoeg melkies vir 'n 2de tietie na badtyd nie. Toe gee ek vir haar 'n bottel met uitgemelkte melk van so 2 weke terug. Sy het dit glad nie gelike nie. Sy het net 50ml gedrink daarvan en kon glad nie tot ruste kom voor sy nie 2 ure later 'n regte tietie kon kry nie. Nou slaap sy gelukkig vas en het eers 8uur klaar gedrink so ek hoop sy slaap vir 'n rukkie...

Stefan slaap vannaand met 'n huggies doek met 'n polar fleese waterproof oor. So hopelik word hy nie soos gisteraand 2 keer sopnat wakker nie!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account