file Oktober mammies 2010

15 years 10 months ago #137695 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle! Stoei met internet! Petro bly dit gaan beter met Xander! Hou styf duim vas dat julle kan huistoe gaan! Ek glo nie jy moet uitmelk nie. Dit gaan die melkproduksie stimuleer. Hoor sommer by die kraamsaal susters. Jip die 6wke sluit ñ papsmeer in. AAKLIG! Elaine bly Nadia slapies so soet! Dankie vir jou nr. Ai Carmen dis sleg van jou vriendin! Waarom val jou lyf nou uitmekaar?! Anina het die ander toe by jou deadline gehou? Hoe vorder die raporte? Gerne bly julle het nou goeie nagte! Hoop julle het ñ lekker dag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137682 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
hallo vanuit ons mediclinic kamer !!!!

dit gaan darem beter vandag na een rowwe nag - sy koors het uiteindelik gebreek so dit kan nou net beter gaan - hy op sterk anitibiotika - so ons hoop om more te kan huis toe gaan !!!! ek het gelukkig 'n bed - xander slaap sommer in die bed by my en ons is alleen in 'n kamer - want hy te klein om by ander babas in die saal te gaan le !! so dis heerlik in ons eie kamer - in elk geval so heerlik soos 'n hospitaal kan wees. Ek mis net my eie bed - kani wag om huis toe te gaan nie

hy drink ook nou ni meer van gister af borsmelk nie - pediater het hom op isomil (soya melk). hy is mal daaroor en versling elke bottel in minder as 10 min> hy het sooooooooooo lank altyd aan sy een NAN bottel gedrink - partykeer 40 min

my boobs is nou net so vol en gestu - drink n ou pilletjie om melk wag te vat - maar moet ek nog so nou en dan uitmelk om seker te maak ek bars nie????

more is my 6 weke ondersoek - doen hulle 'n inwendig - ??? ek glad nie lus nie !!!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137680 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Jitte maar dis stil hier vandag...

Christa, my gunsteling kleur is geel.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137675 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
O ja Christa, my gunsteling kleur is rooi en dan pienk en turqoois!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137674 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi

Gerne, die fotos is pragtig! Ek LOVE die een van aandete!! :laugh:

Petro, ag ek is so jammer oor Xander, dis nie goete wat mens nou nodig het nie :( Hoop die mannetjie word gou beter!!

Ek was nounet vir my 6 weke opvolg afspraak by die gynae.

Dank vader, alles lyk darem reg daar... :P, want die res van my lyf val uitmekaar, maar gelukkig is my baarmoeder reg ;)

Toemaar, ek gaan binnekort begin menstrueer, sy het my gewys in my baarmoeder op die sonar, so dis weer amper sulke tyd, ek moet se ek het dit GLAD nie gemis nie...

Ek moet my voorskrif vir die pil ook weer gaan ingee, dan moet ek as ek klaar gemenstrueer het weer die pil begin drink.

Julle, dis partykeer ook sleg hoe slegte dinge mense tref juis hier oor die feesseisoen!

My vriendin wat mos kanker het, is wragtag gisteraand by gunpiont gehou terwyl hulle werk beroof is??

En dan het my niggie se man se werk hom vandag retrench :(

Aai :(

Anyway, loer later weer in!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137643 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
More

Ons nag was goed, R het vir die 1ste keer by homself in sy carry cot aan die slaap geraak en nie bo-op my nie! EN dit was half 10 en nie half 12 nie :) ek was so bly, ekt sommer my man styf vasgehou want ekt tyd gehad :)

Helene, ekt al vergeet van menstruasies :). Hoop nie myne kom gou nie.

Anina, hoop die krampies word gou beter.

Shoe Elaine jy is lucky met haar ne!

Petro, dink aan jou en Xander!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137594 by Elaine
Replied by Elaine on topic Re: Oktober mammies 2010
Sjoe, maar die kleinding van my kan slaap. Sy het gisteraand net na 9 gedrink, so net voor 3uur wakker geword, gedrink, doek skoon gemaak, toe slaap sy weer, ek moes haar voor 8 wakker maak om te drink, want ek het 2 oorvol kanne melk gehad, sy het net aan die eenkant gedrink en slaap weer rustig voort.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account