file Oktober mammies 2010

15 years 10 months ago #137789 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek nou gatvol vir die bollie plek - regtig !!!!! Pediater doen eers na 12 rondtes !! So moet tot dan wag om te hoor of ons kan huis toe gaan.

Hoe belaglik is dit dat mens nie kos kry in die saal nie - ek kan skaars my gat draai of my blerrie tande geborsel kry nie - dan moet ek nog gaan kos soek ook. My man kan eenvoudig net nie heen en weer van plaas ry nie en hy kan ook nie heeldag hier sit nie !!!

En ek is juis nou honger - een v d daai mense wat as my oe oopgaan in d oggend ek moet eet - het nou maar n pakkie sweets verorber - my man darem vandag oppad in !!

Shame anina - ek hoop S gou reg - anders is dit dieselfde paadjie vir jou

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137776 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
More almal, ons kan maar net nie 'n rustige nag beleef die week nie. As dit nie C is wat krampies het een aand nie, dan voel S nie lekker nie.

Stefan het gister middag opgestaan en nie 100% gelyk nie. Hy het geen sigbare siekte simptome nie, maar is net nie homself nie. Hy het deur die nag 'n koors van 39 ontwikkel en ek kry dit nie gebreek nie. Hy het nou 'n empaped setpil in maar bly nog warm.

Ek hoop maar die koors kom af want ek weet nie hoe slaap 'n mens in die hospitaal by een kind as die ander een nog borsvoed nie.

En ek verwag C se 3weke growth spurt nou enige tyd, sy is more 3 weke oud. Ek het darem 5 bottels gevriesde melk so as daar 'n krisis is sal ons seker cope...

Petro, ek hoop julle kan voor die naweek by die huis wees. Hospitaal bedjies is sooooo ongemaklik. Jou 8 weke inspuitings gaan omtrent in die Kersfees week wees, en die 8 weke een is die privaat een, maak seker jou medies dek dit. As jy eers begin het met daai reeks moet jy aanhou so dan kan jy nie oorslaan na staats ente toe later nie. S se ente kos my nie onder R700 op 'n slag nie.

Sal nou nou weer kom inloer, my foon is nou baie stadig.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137772 by Elaine
Replied by Elaine on topic Re: Oktober mammies 2010
Nadia drink nou, gaan dan gou haar doek ruil en bietjie cuddle voor ek oudste 2 moet wakker maak om reg te maak vir skool. Ek weet nie wat ek vandag gaan doen, voel verveeld. Christie pas swaar aan, sy was vir lank die baba in die huis, nou het daar 'n ander baba haar plek ingeneem. Sy doen goed om my aandag te trek en ignoreer my as ek met haar praat of raas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137771 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
More vanuit my nat reenerige medi clinic venster

Ek hoop julle en julle babas slaap nog rustig !! Maar hier by die hospitaal begin die dag mos 5uur - dis darem eintlik belaglik !! Ek soek nou my eie huis !! Boeta het darem betr geslaap en is nou rustiger. Hy steun en kreun net die heeltyd. Hy was gister 6weke oud en in die hospitaal.

Ek het maar besluit om vir die 8weke ent te gaan en die vir die 6 weke nie. Hy dan nog nie heeltemal gesond nie en nou wil ek alklaar weer naalde in hom laat druk. Gedink hy verdien n 2 wekek gap !!!

Gerne gee jy nou net vir R bottie of borsvoed jy nog ?? My boobs staan soos n jersey se gestuwe eier ! Melk moet mos nou minder word - maar dit voel of my tiete gaan bars !!

Ek kan wraggies nie glo dis des nie !!! Dit ws maar gister stil hier - lyk my julle klaar almal op vakansie !!!

So wat is almal se des planne ???

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137768 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Christa - Navy blou.
Eintlik enige blou, maar ek love navy.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137766 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Laat ek net gou hallo se voor die internet weer af is.
Ek is soooo gefrustreerd om nie met jul te kan chat nie.

Het nou besluit op Vodacom en pakket en als, maar Tinus moet net tyd kry om kontrak te gaan teken aangesien kiepie nie inkomste het nie.

Het vandag vir Andre laat ent. Shame hy het nie geweet wat tref hom toe die suster die inspuiting in sy been steek nie. Gelukkig was mamma se tieitie naby en het gou getroos.
Hy weeg nou 6 kg.

Het nog niks post gelees nie. Gaan probeer om nou te lees.

Ek leef darem nog, net my internet is dood,. :angry: :angry: :angry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137762 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
R is gou besig met n bottel dan gaan ons slaap. Jis hy is so gulsig met die bottels, mens hoor net heeltyd hoe sluk hy winde.

Carmen, nou wanneer gaan hul jou fix jong? Jy kan mos nie vir altyd so aangaan met pyn nie.

Petro ek weet my ma glo aan behoedmiddel maar ek het dit ook self nog nie gebruik nie. Ek hoop ook julle kan more huis toe gaan

Elaine sterkte met die alleen wees.

Anina, jou werk klink challenging!

Christa kom jy reg op facebook?

Goodnight almal

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account