file Oktober mammies 2010

15 years 10 months ago #137880 by Elaine
Replied by Elaine on topic Re: Oktober mammies 2010
Baie dankie Charlaine. Ek sal laat weet.
Ek het nou so 'n idee in my kop gekry, moet net kyk of dit gaan werk.
My oudste hoef nie volgende week skool toe te gaan nie, moet net Vrydag haar rapport gaan haal.
Ek wonder of ek nie bietjie vir my ma hulle moet gaan kuier volgende week, die idee is dat die 2 oudstes iewers die vakansie by hulle gaan kuier, maar dan kan ek en die 2 jongstes dalk ook daar kuier en dan kan die oudstes net 'n week langer kuier, dan kom ek net Donderdag terug, sodat ek Vrydag die rapport kan gaan haal.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137873 by ChaNa
Replied by ChaNa on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek bly in Wierdapark / Centurion.. Maar \dis regtig nie te ver van jou af nie..
Ek is nou bietjie vol vanmiddag wnt my male is nie hier nie (run mos hulle besigheid). Maar ons kan ietsie reel binne die volgende week as jy wil, ek mind nie om te ry nie ek weet mos jyt 'n ou klein babatjie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137861 by Elaine
Replied by Elaine on topic Re: Oktober mammies 2010
Waar bly jy Charlaine?

Ek sien dit is ook al amper 10uur, ek moet net na 11 weer ry om my kinders by die skool te gaan haal.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137854 by ChaNa
Replied by ChaNa on topic Re: Oktober mammies 2010
Ons kan altyd ietsie reel elaine, as jy wil laatweet my.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137853 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Carmen, klink my jou huis is defnitief nog nie baby proof nie! Wag tot daai meisiekind begin kruip dan sal jy vinnnig sien meisies is ook maar rakkers.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137849 by Elaine
Replied by Elaine on topic Re: Oktober mammies 2010
Charlaine, ek bly in Pierre van ryneveld.

Ek dink ek kry nou eers my blues omdat ML nie hier is nie.

My kleine poppie is vandag 'n hele week oud. Sal bietjie later 'n fototjie neem en kom wys.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137843 by ChaNa
Replied by ChaNa on topic Re: Oktober mammies 2010
Carmen ek het nuus vir jou. Dis nie net seuntjies wat dit doen nie. My dogtertjie is 2jaar en 8maande en sy is veel erger hehe.. Sy is hiper aktief en hou jou die hele tyd besig. Ons spot altyd en se sy is 'n seuntjie van binne wnt mense ek het nog nie so besige dogtertjie gesien nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account