file Oktober mammies 2010

15 years 10 months ago #137438 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
my blou oog

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137437 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Aandete

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137436 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Ruben stoeltjie

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137435 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
ruben & henko bad

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137421 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Jis ek was amper heeldag in die winkels en het niks gekoop nie :(, alles laat my so dik lyk en my maternity jean is nou al so lelik :( :(. Op die ou winde het ek iets by mr price gesien (in die mwear seksie, LOL), gaan maar net eers more by edgars draai voor ek koop.

Ek was by suster tanya vanoggend (anna was nie in nie maar is die suster
net so oulik). Sy het gese mens kan sien ek is gestress en dis hoekom my
bmelk nie reg is nie en gese ek moet ontspan want sy gaan my help! Yay!
R is nou oorgeskuif na lactogen want sy se dit sal hom voller maak, dan gaan
ek bv in die dag en lactogen in die aand gee sodat hy lekker kan slaap. Ekt ook Espiride gekry om vir n mnd te drink om die melk te help!

Nadia, stefan en Samantha is pragtig!

Wie gaan inskryf vir die Calora kompetisie?

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137403 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Eliane sy is pragtig! love die doek!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137399 by Elaine
Replied by Elaine on topic Re: Oktober mammies 2010
Dit gaan baie goed met Nadia, sy is stroopsoet. Sussies is gek oor haar. Christie, die jongste is so effe jaloers, maar glad nie lelik met Nadia. Sy doen net snaakse goed om aandag te kry.

Hier is my poppe liefie met 'n lapdoek aan wat ek self gemaak het.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account