file Oktober mammies 2010

15 years 10 months ago #137373 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Ag jitte ma! Stefan en Samantha is beide pragtig!!! Helene, my Stefan het ook so 'n pakkie, net heelwat groter...

Julle ek kan nie meer nie, my maagspiere is nou sommer styf gelag! Die een kind in my klas is regtig spesiaal, en hy dink hy is baie slim. Hoor hierdie antwoorde:

Name 2 things that influence the INFANT MORTALITY rate of a country - pregnancy!!

Name 2 things that influence the FERTILITY rate of a country - murder and old age!!

Looking at the population spread in SA, which province do you think could have the highest infant mortality rate? Give a reason for your answer.
- Zimbabwe, because there is more people.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago - 15 years 10 months ago #137361 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
samantha in haar pooh outfit

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137357 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
uiteindelik n fototjie van stefan. Hy lyk net sy ouboet

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137347 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
carmen, christa, gerne julle moet weer tickers opsit. ek kan nie onthou hoe oud die babas is nie!!

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137346 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek kom nie deur hierdie laaste pakkies vraestelle nie... ek het niks lus daarvoor nie. Kuier eerder hier saam met julle, en dan nes ek begin werk, kom moan Stefan hy soek my pen, of Claudia huil of iets...

Geneties is blonde hare resessief, dit beteken dat mens 2 blonde gene moet kry, een van die pa en een van die ma af om blond te wees. Mens kan doker hare he as mens een donker geen en een ligte geen gekry het. So as 2 mense met donker hare, 'n blonde kind het, het hulle self elk 'n donker en 'n ligte geen gehad en albei net die ligte gene oorgedra. So dit is baie moontlik.

Christa, die rhesus faktor gaan oor bloedgroepe, ook genetika maar nie dieselfde ding nie.

Ek het lekker gelag toe ek my bloedgroep uitvind. My ma is O+ en my pa weet nie wat hy is nie, maar skryf op alles O+. Toe ek uitvind ek is A+ toe vertel ek gou gou vir hulle dat een van hulle 'n reuse fout maak anders is ek nie hulle kind nie! Bloedgroepe is ingewikkeld maar O is defnitief resessief, so as hulle albei O is, kan hulle net O kids he. Toe vind ons uit my pa is actually A+!! My een sussie is ook A+ en die ander sus is O+. So op die ou end kon ons darem bewys dat ons waarskynlik nie in die hospitaal omgeruil is nie...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137342 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
hi girlies

jis ek verlang na julle dit is terrible dat my laptop in is ek kry ontrekking simptome sonder my moomie sjoe

dit gaan goed met ons s word nou net e oulik vir woorde s nou en dan glip daar n harde laggie uit dan wil ek haar op eet. sy gaan alweer rydag vir haa inentings vir die 10weke een ek kan nie glo sy is al 10 weke oud nie oel soos gster wat ons nog vir haar gewag het.

ek sal net vanaand met manlief praat maar ek is seker ek sal dt die 5de kan maak dit sal net ek en s wees

die bcg inenting an s het nog net n harde blou knoppie gemaak hyt nog glad nie gesweer of niks net n wit kolletjie gemaak

wel eks op n geleende laptop so ek moet gaan ek sal n foto an s laai aan gesien ek photi friday gemis het

lekker daggie vir julle

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137341 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
ja ek het n lang nag gehad. Stefan was het 3 uur gedrink en heeltyd gekerm, ek dog dis 4 uur en toe ek mooi kyk op die horlosie toe sien ek dis al 5 uur, ek het dadelik my man wakker gemaak om oor te neem. kon darem toe tot 8 uur slaap.

carmen, ek is so jaloers op jou. dis weereens bottel baba se storie, hulle hou langer tussen voedings en slaap gou gou deur!!

hoekom sukkel borsbabas so as borsmelk dan so vreeslik goed is? sug :unsure:

gerne, alle sterkte vir jou vriendin! dit moes regtig baie tragies gewees het.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account