file Oktober mammies 2010

15 years 10 months ago #137313 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Elaine bly jy wil kom saam kuier! Gerne baie bly vir jou vriendin! Ek onthou ook, maar nie wat fout gegaan het nie. Anina sterkte vir die laaste vraestelle en dan more die rapporte. Ek het bietjie genetika in st.8 biologie geleer en kan nog so ietsie van die rhesus faktor onthou. Dit was vir my baie interesant! Lekker vir jul kersfees bonusie! Geniet die kersinkopies! Gerne wat van ñ ou fototjie van Ruben?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137312 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Anina, wat n great tyd om van sars terug te kry! Geluk!

My vriendin se babatjie is op 38 weke dood toe haar koord n buig gemaak het en die voeding nie meer daar kon deur nie. Dit was baie tragies - ekt haar nog die sondag gesien en vir Danika gevoel en die maandag oggend toe sy vir haar check up gaan toe is sy dood :(. Hulle het haar gekyser en vir Danika veras. Sy het n sertifikaat met haar voet en hand afdruk gekry maar nie haar gesien nie. Haar seuntjie is al 4 so sy wou vreeslik graag n dogtertjie gehad het

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137299 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
ek bedoel albei se kinders het blonde hare en BLOU oe

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137298 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Anina, ek het nie juis vreeslik opgelet in Biologie klas nie, maar ek het ook altyd gedink dat bruin oe en donker hare die sterker geen is, en sal oorheers! Maar hoe verkeerd was ek nie!!!

Ek het 2 vreindinne, wie albei blonde hare en blou oe het en die pa het donker hare en bruin oe...albei se kiddies het blonde hare en bruin oe??? :ohmy: So ekke het nie mooi geluister innie klas nie :laugh: My beste vreindin se ma en pa is albei brunet. Haar ouma en oupa, niemand het rooi hare nie, maar sy en haar sussie is egte rooikoppe, met sproete! :blink: Daai regte cabbage patch doll rooikop!

Vat self vir Riley, ok sover het sy blou oe, dit kan nog verander ek weet, ek en my man het albei groen oe...ek het gedog dan moet sy groen oe he...die blou is aan my mans se kant...al 2 sy broers, sy pa en sussie het blou oe. My pa en ma het albei weer groen oe. Riley se oe kan wel nog groen word, maar dit lyk vir my redelik blou jong!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137281 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Kersfees het hierdie jaar vroeg gekom, in die vorm van 'n SARS refund!!! WOW as ek dit geweet het, het ek lankal my belasting gedoen, maar nou is dit net betyds vir die Kers inkopies!!

Petro, hoe gaan dit met jou en klein Xander?

Carmen, dis waar, ek dink nie ek chat so baie met enige van my ander vriende nie.

Gerne, eks bly vir jou vriendin!! :laugh: Ek bid dat alles die keer reg uitwerk. Ek weet nie van die koue melk nie, ek het vir stefan koue bokmelk gegee, maar hy was al heelwat ouer, so dit tel nie...

Elaine, hoe gaan dit met klein Nadia? En sit bietjie vir ons 'n fototjie op!

Christa, ja lyk my hulle het my blonde hare, en met Johan se donker hare is dit nogal snaaks. Ek het genetika geswot, en dit maak glad nie sin dat die kiddies altwee blond uitdraai nie, dis 'n resessiewe geen en Johan se donker hare behoort dominant te wees!

Lekker daggie almal, ek moet merk, anders het ek dalk nie meer vir lank 'n werk nie...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137229 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Christa, ja nee ons moet seker die planne vasmaak!! :laugh:

Dis reg met my vir die 5de, 11:00 en dit sal ek en Riley wees! :)

Gerne, sjoe ek is baie bly vir jou vriendin!!! Askies, my brein maar soos 'n sif partykeer, maar hoe het sy nou weer haar babatjie op 38 weke verloor? Dit moet darem maar absoluut tragies wees om sover te kom, amper tot die einde en dat daar dan iets fout loop?? Ek sal bid dat alles vir haar reg loop hierdie keer!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137170 by Elaine
Replied by Elaine on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek sal hopelik saak kom kuier die 5de. Sal bietjie nader aan die tyd laat weet.
Sal my nr vir jou pm Christa, moet net kyk op my sel, ken nie die nr en tik nou met een hand.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account