file Oktober mammies 2010

15 years 10 months ago #136422 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Maré
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #136420 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek hoop Maré se foto wys!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #136419 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Dankie vir al die raad oor reflux, soos ek se R het baie van die tekens - die terug ruk ook, hy ruk sommer so los van my tiet en gooi sy kop agteroor.
So leer mens elke keer ne!

Petro & Carmen julle babatjies is pragtig!

Kan jul glo - ek sien nou op Dr.90210 hulle doen 'anal bleaching' lmfao. Vir as jy anal bietjie verkleur het. Flip die mense!

Ek gaan nou dorp toe as R klaar gedrink het.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #136412 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Carmen sy is te pragtig! Sy lyk vir my na haar pappa.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #136411 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Ok nou voel ek beter Helene! :laugh:

Ok hier is my foto, R slaap op so hal en half die oomblik!
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #136391 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Gerne en Helene sterkte vir die moontlike refluks! Anina ek hou van jou oortreksel idee! Glo nie die lap sal pla nie. Carmen ek het Maré se ent stukkend gevryf met die afdroog. Ek gaan ook later vir hom Lollos aanskaf. Het reeds ñ Afrikaanse storie cd gekoop. Vir wie kan ek ñ foto sms om op te sit asseblief? Petro Xander lyk te oulik! Jy is darem kwaai met ons oor die fotos ne. Bly Xander voel beter!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #136375 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Helene, daai lyf op 'n boog trek en kop terug gooi IS refluks! Eks bly die losec help. Mens is nie altyd seker dat daar iets fout is nie, mens weet mos nie wat jy mis as jy dit nie het nie... Maar as dinge beter gaan kom jy gou agter as dit weer agteruit beweeg.

Ek dink 2 jaar is oud genoeg om vir 'n week saam met ouma en oupa te gaan. Maar ek praat maklik, ek het my kind na 3 dae by sy ouma gaan oplaai die keer toe my nanny siek was, omdat ek hom te veel gemis het. Toe kom hy maar saam met my skool toe vir die res van die week.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account