file Oktober mammies 2010

15 years 10 months ago #136575 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Kyk net hoe pragtig het ons ou seuntjie vandag gelyk toe ons gaan kruideniersware koop het.
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #136574 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Goeie dag almal! Het ñ heerlike nagrus gehad! En ek het ñ ou seuntjie wat elke oggend vol glimlaggies wakker word! Nelita bly dit gaan nog goed met julle! Jy was lanklaas hier! Janine goed om van jou ook te hoor! Ilse is te pragtig! Hoop jy kan die 5de saam kuier! Helene Maré het min hare op die oomblik. Met die cradle cap het dit bietjie uitgeval. Hulle groei nou vinnig uit. Ek het nie gedink so groot persentasie babas het refluks nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #136554 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi almal,

Almal se babas is so pragtig! Dis regtig lekker om na die fototjies te kyk. Gerne, die foto Vrydag was 'n baie goeie idee!!

Janine en nelitia, lekker om weer van julle te hoor! Eks bly dit gaan goed by julle.

Carmen, klink my julle is lekker sosiale vlinders, kuier elke naweek.

Ons het 'n heerlike stil naweek by die huis, ons het niks beplan nie en verwag nie dat enige iemand kom kuier nie. Volgende naweek gaan ons nie so gelukkig wees nie, dit gaan 'n vrek besige een wees... Ons het 'n kinder partytjie Saterdag oggend, vriende wat kom braai Saterdag middag en dan my ma se 60ste Sondag. Ek hoop volgende Sondag is 'n lekker warm dag, my ma het vir Claudia DIE mooiste rokkie op aarde gemaak en ek sal dit graag vir haar wil aantrek vir die partytjie.

Ek het toe uiteindelik my belasting gedoen gekry gister. Ek los ook alles tot op die nippertjie! Maar dis darem in.

Lekker Saterdag vir almal!!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #136541 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
More julle!

Ag almal se bambino's is te pragtig!! :woohoo:

Jip, almal lyk verskillend en heeltemal uniek!! :)

Riley is 'n pragtige blondine, haar hare is heeltemal goud!!! En ja, die wimpers en wenkbroue blend heeltemal in, hulle is so lig :laugh:

Nelita, goed om weer van jou te hoor!

Het vreelik lekker gekuier by die bachelorette gisteraand!

Vandag gaan ons bietjie kuier en braai by my oom!

Lekker daggie julle :kiss:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #136537 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek wil nou my foto ook laai. Ek probeer weer!

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #136531 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
En terwyl ek nou besig is, hier is nog een...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #136530 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Helene, bly julle is veilig tuis!

Hier is my poppie!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account