Howdy
Mensig maar die weer is darem vreemd...dan skyn die son, dan reen dit vir 5 min....
Luilekker dag sover...
Gaan 5 uur bietjie saam 2 vriendinne uiteet, het van my pelle bietjie lanklaas gesien, en manlief kan bietjie babysit
Julle, tot en met wanneer verander babatjie se oe nog?? Sover is R se oge donkerblou, en ek wonder maar net of dit nog gaan verander?? Maar dit lyk vir my asof blou die kleur is! Ek het gedink sy sal groen oe he, want ek en malief het groen oe, my man s'n is wel blou groen, myne is geel groen, maar sy hele family het blou oe, so R het seker daar ge-erf!
Christa, ek sien op die NAN blik dat Riley Vrydag (dan is sy 4 weke) ak moet opskuif na 150 ml?? Het Mare toe al 150 ml klaargemaak?? Ek sal dit so maak, maar sy drink op die oomblik 125 ml, partykeer alles op een slag, partykeer bietjie meer, ander kere deel sy die 125ml op in 2 dele of 3 dele...eintlik maar nes sy lus kry

Ek sien dis ook al dan 6 scoops....eish, mense....bottel baba's is ROF op formule....
Ek stem, Petro en Helene sal MOET plan maak om in Gautengeleng te kom kuier, sodat ons almal saam kan wees!
Ok julle, ek sal more weer inloer! Julle moet 'n baie lekker aand he!