file Oktober mammies 2010

15 years 11 months ago #127821 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Petro, dankiem ek wou nog vra vir jou afmeting, ek het dit gelort! Sal gou my lysie update en weer post!!

Ek dink ook mens hoef eers op 6 weke pediater toe gaan, ek dink party maak maar net geld en laat jou na 1 week ook gaan... :angry: Myne is baie oulik, maar ek dink nie ek hoeg regtig egtig nou al te gegaan het nie ;)

Sjoe, so Ruben is nou al gebore as Gerne 4uur ingegaan het vir keiser!! :woohoo:

Elise, jong, ek dink dit hang van mens tot mens af, maar sover ek dit het, vat dit langer vir die inspuiting...maar ek sal bietjie gaan google en oplees vir jou :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #127777 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Hallo almal.

Ek sukkel so om in te kom in my internet. (Het nog nie verander va provider nie.) En met die swaar weer wat ons nou kry maak dit dit net erger.

Gerne, dink aan jou - al gaan jy seker die post eers lees as jy klaar gekraam het.

Anina, tyd raak nou min....

WEL met die pap storie, Ludwig het eers op 18 maande begin met pap en so eet. (Voor dit het hy niks behalwe borsmelk gekry nie) En hy was rond so vet was hy.
Suzaan het weer op 2 maande begin. Elke kind verskil. En alhoewel ek ook glo later is beter het ek met Suzaan gesien party kinders WIL vroer eet. Die ander twee het om en by 4 maande begin eet.

En nou gaan ek 'n pic van ons vulletjie post.
( Gerne ek dink jy het gevra, dis ons eie merrie wat gevul het.)

Anina, dalk kan jy my help, van wanneer af begin die vulletjie iets eet? Oe ons is dom met dit. Ons vryf hom maa

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #127769 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
petro mare en samantha is al 6 weke oud so hulle moes pediater toe gaan en ek moes gyni toe gaan nou moet ek 1 keer n jaar vir n check up gaan behalwe as ek nou weer swanger raak

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #127762 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
hallo almal

sjo gernetjie se tyd is nou amper hier - amper amper amper - ag ek hoop dit gaan goed met haar - ek dink daar is 'n plan met alles in die lewe , mens weet ongelukkig net nie altyd hoekom sekere goed op sekere maniere gebeur nie.

anina - lyk my jy gaan die laaste ene wees

carmen - wou nog se Xander was 2.73kg en 49cm vir jou lysie se update - glo nie jy het dit daarop nie - luk my my babatjie gaan wraggies die kleinste oct/nov baba wees

elise - ek weet ook van baie mense wat vanaf 4 maande begin het met ryspap - dit hang af van kind tot kind - party sal reg wees daarvoor en party nie

dis so weird dat julle almal so vroeg pediater en gynae toe gaan. Hulle het vir my gese om eers op 6 weke pediater en dan gynae toe te gaan !!! Enitlik nogal weird - omdat Xander so klein was - sou ek dink hulle wil ten minste monitor dat baba gewig optel ens. sal hulle dalk bel en hoor wat hulle se !!

verder hoop ek dit gaan goed met almal - ralmarie , helene, christa, melody, annalize en janine met haar nuwe kleinding.

hoop die ek het iemand uitgelaat nie

lekker dag -ek gaan nou bietjie horisontaal le terwyl boeta ook rus - wag net dat mybediende loop !!

cheers julle

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #127735 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle, ek is darem weer wakker en aan die gang. Net bekommerd want hierdie lady beweeg al weer nie. Ek drink gou bietjie coke om haar aan die gang te kry, as dit nie werk nie sal ek en manlief maar vir die 3de keer die week pta toe pickel om op die monitor te gaan le... en dan sal sy seker weer lekker skop sodra ek daar le.

Gerne se storie is so exciting. Ek sien sy kry nou maar 4 uur 'n keiser, ek dink ook maar as dinge teen die tyd nog so anti normaal is gaan dit seker nie gebeur nie. Maar baba moet uit en gelukkig is daar iets soos 'n keiser!

Elise, ek gaan weer 'n mirena insit op my 6 weke afspraak. Ek wil vir ten minste 2 jaar nie weer swanger wees nie (miskien nooit weer nie) so ek gaan maar betaal vir die dingetjie. Dit spaar mens darem in die long run op pil en pads want jy menstrueer ook glad nie. Hy kan 5 jaar inbly en is so effektief soos sterilisasie. Dit beteken egter steeds dat daar 'n 2% kans is vir iets om te gebeur.

Ek het ook vir Stefan op 12 weke begin ryspap gee. Ek het nie 'n keuse gehad nie, hy moes meer kossies inkry en het erg refluks ontwikkel van 10 weke af. Hy kon glad nie formule melk drink nie omdat ek self en my familie allergies is vir so baie dinge. Ek het een keer formule (nogal hypo allergenic) probeer met disasterous gevolge. Die pap het soos 'n droom gewerk. Ek het hom net een of twee lepeltjies pap gegee 'n halfuur voor borsvoed, dan word die melkies dikker in sy magie en hy kry nie refluks nie. So hy kon toe weer 'n volle voeding op 'n slag drink. Voor dit was dit terrible, hy het gulsig gedrink vir 2 min en dan geweier om te drink omdat die melk begin opstoot het. Dit was aaklig. Dit het gevoel asof hy my verwerp en hy het so gehuil en dan raak ek ook gefrustreerd en huil sommer saam... Die pap was my redding!

Hy eet nou alles (behalwe koring) en toon sover geen allergie nie. Die koring hou ek weg tot 2 jaar omdat ek so 'n ernstige genetiese afwying teen dit het en die kanse is beter dat hy dit nie sal ontwikkel as hy tot 2 jaar wegbly daarvan nie. Ek suffer eerder vir 2 jaar as wat my kind vir die res van sy lewe nie kan koek eet by partytjies nie!

My sussie het met haar tweeling ook vroeg begin pap en ander vaste kos gee want hulle was allergies vir al die melk op die mark. Hulle is nou amper 2 jaar oud en is nou vir niks allergies nie. So dit hang maar van jou situasie af. As sy meer kos nodig het en jy wil nie byvoeding gee nie, probeer dan pap. Maar daar is baie navorsing wat se 'n kind moet eers van 6 maande af vaste kos kry. In my geval was die ryspap die veiligste opsie vir my kind...

Lekker middag almal! Ek en Stefan gaan bietjie stap in die mall en dan by my niggie kuier. Sal vannaand kom lees hoe dit met Gerne gaan.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #127711 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
carmen my gyni het tog gese hy werk vinniger as die pil uit maar nou weet ek nie met die wat j se hy vat langer nie ek wil nie weer sukkel om swanger te raak met nr2 soos met samantha nie

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #127706 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
samantha en haar 2 neefies zane(5)Arno(7maande))

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account