file Oktober mammies 2010

15 years 11 months ago #125866 by ChaNa
Replied by ChaNa on topic Re:Oktober mammies 2010
Vergeet nou amper van die salene druppels vir die neus. Ja dit werk ook mooi.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125863 by ChaNa
Replied by ChaNa on topic Re:Oktober mammies 2010
Christa - Ek dink ek en DH gaan miskien as julle gaan kan ons mekaar daar ontmoet. Ons moet bietjie kyk daarna as jy ni gaan mind nie.

Smeer bietjie puma balsem onder aan die toe neusie dit sal help as hy deur hom asem haal om bietjie oop te gaan

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125861 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
christa ek wil ook gaan weet jy dalk wat dit kos? sal manlief se arm moet draai om te gaan. ek gebruik sylene druppels met samantha haar neusie gaan ook toe die druppels maak die snollies sag dan kan jy dit net uit vee of hulle nies dit uit. sit is net sout water en is heeltemal veilig vir babas

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125855 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
ek was te gedrug ek weet nie daai epiduraal het my uit geslaan ek kan nie eens die hele pad onthou terug saal toe nie maar ek was baie kwaad omdat hulle haar gevat het nie eers my man het haar in die teater vas gehou nie

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125851 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek bly vergeet om te vra. Gaan enige een van julle die naweek van 20ste Nov Baby Expo toe? Dis weer by coke cola dome. Ons gaan dalk. En wat doen mens vir baba se toe neusie? Dink Marê het bietjie hooikoors.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125849 by ChaNa
Replied by ChaNa on topic Re:Oktober mammies 2010
Elise - Dis sommer strooi daai..

Ek sou daai hospitaal omgekeer het as hulle dit met my gedoen het.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125847 by ChaNa
Replied by ChaNa on topic Re:Oktober mammies 2010
Skuus Anina ek het nou nie bedoel om jou te ontstel of iets nie. Ek was op daai oomblik opgewonde dat klein Claudia dalk vandag gaan kom.

Jammer as ek lelik geklink het.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account