file Oktober mammies 2010

15 years 11 months ago #125838 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Anina ons glo en vertrou alles is wel met jou en Claudia. Laat weet wat sê dok. Sterkte!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125836 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
ek het samantha nie eers in die teater vas gehou nie hulle het haar vir my gewys na sy uit gehaal is en nadat hulle vir haar suurstof gegee het en gewrap het en toe is sy broeikas toe en terug kraam saal toe ek was baie kwaad want ek wou haar vas gehou het en toe het ek haar seker eers n uur na die tyd gesien toe ek terug is in die kraamsaal ek was baie de dinges in vir daai mense hoor

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125825 by ChaNa
Replied by ChaNa on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek stem dragonfly.. As daar werklik probleme is met baba kan hulle baba vat maar andersins no way in hell will I allow that..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125818 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek sal ook nie toelaat dat hulle my baba weg neem, behalwe as dit baie noodsaaklik is vir een of ander rede. Ek kaniie sien hoekom hulle dit sal wil doen. Mens betaal baie vir die hele storie en ek voel as die ma het jy regte.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125814 by ChaNa
Replied by ChaNa on topic Re: Oktober mammies 2010
Anina ek het ook vir kylie min gevoel op die dag van haar geboorte dit was toe haar hartkloppie onreelmatig was toe se dr kom ons haal haar liewer uit.

So jou kanse is goed dat jy jou poppie dalk vandag in jou arms gaan hou.

Sterkte

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125811 by ChaNa
Replied by ChaNa on topic Re: Oktober mammies 2010
Elise ek se mos volgende vereis ek baie dinge.

1. Hulle vat nie vir baba weg van my af nie, as hulle dan regtig moet kan hulle haar in die broeikas wat lekker warm is sit en dan kan die broeikas daar in die teater staan. En as ek recovery room toe gaan kom sy saam my, ek weier dat hulle baba wegvat.Met my 1ste een kon ek haar by my hou maar toe verander die reels by Unitas maar ek sal nogsteeds my vereistes he.

2. Kateter word in die teater ingesit en ek wil sien hoe hulle sny en baba uithaal.

Na watter hospitaal gaan Gerne, weet iemand?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125809 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle, ek is bietjie bekommerd oor ek nie vir Claudia baie voel beweeg vandag nie. Het die dok gebel en hy het gese hy sien my in die kraamsaal. So ek is oppad, dis net vir 'n checkup om te kyk dat alles nog reg is met haar, maar ek vat maar alles saam net incase. Sal laat weet.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account