file Oktober mammies 2010

15 years 11 months ago #124627 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
More

Ek is moeg moeg moeg vanoggend! Was sommer vanoggend op breekpunt en wou net 'out'! Eks kla :)

Janine ek haal my hoed vir jou af!

Hoop julle het almal n lekker Sondag, ons ry nou huis toe dan gaan ons net rustig wees.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124618 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Ag ek is so bly die sharks het gewen, hulle het baie mooi gespeel!

Ek suffer bietjie my stykie is vrek seer, dink dit is seker die heeldag op die kampstoele sit. Ons kuier baie lekker, die klomp vertel spookstories, LOL hulle is eintlik snaaks.

Ek het so uur terug so bietjie afskyding gehad, nogal geskrik maar hou dit dop. Ek het nogal n seer lae rug maar ook nie seker of dit die gesit is nie. Soos ek se ek hou maar dinge dop. Hopelik beteken dit hy sak nou mooi af.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124608 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi almal

Hoop die Sharks hou so aan!!

Julle 3 druk nie hard genoeg nie. :ohmy:

Bly om te sien dit gaan goed met almal.

Ons gaan volgende Sondag bietjie Bronkhorstspruit toe, my skoonpa verjaar. Dan kuier Ludwig sommer vir die week. Ek moet hom net weer die volgende Saterdag gaan haal.

Julle ons moet sommer solank begin dink aan datums vir Januarie dat almal daai datum kan oophou.

Nou laat ek groet voor die rugby weer begin.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124607 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi dames! Bly ons 3 amper mammas klok so getrou in! Pas julle op! Carmen gaan geniet die kitchentea. Dit sal jou goed doen om ñ brekie te vat. Jy kan altyd vroeer huistoe kom as jy wil. Gerne geniet julle kuier! Vat dit rustig! Lekker aand!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124587 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Carmen, lyk my ons is maar 3 boring girls he, ons (of dalk ons kids) hou nie van exitement nie :)

Dalk moet jy gaan, bietjie uitkom. Dalk geniet jy dit baie meer as wat jy gedink het.

Ons is oppad middelbrug toe - yay. Ek sien baie uit na die kuier.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124575 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Great, die remaining 3 pregnant fairies het almal ingeklok! :laugh:

Dit gaan 'n lekker warm dag wees vandag! Moet gaan groceries koop en het later vanmiddag/vanaand 'n kitchentea aan by Rhapsody's, maar ek sal maar nog sien of ek gaan...my man en ma kan seker maar vir 3ure of wat na R kyk ;) Maar laat ek maar eers sien hoe voel ek later vanmiddag!

Riley het gisteraand haar laaste bootel so half een gehad en toe het sy deur geslaap tot 8 uur vanoggend, so dit was heel lekker! Sy slaap saam ons innie bed :blush: Dan slaap sy soos 'n klip!

Ok, lekker daggie, ek sal inloer om te kyk of J,A en G nie dalk nuus het vir ons nie.... :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124574 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Nou ja, dan kom klok ek ook maar in. Hier het niks opwindend gebeur nie...
Ralmarie, ek het gedruk maar lyk my die dogtertjie is nog bietjie skaam.
Lekker Saterdag almal. Geniet die rugby! GO SHARKS!!!!!!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account