file Oktober mammies 2010

16 years 6 days ago #118197 by Lily
Replied by Lily on topic Re: Oktober mammies 2010
More julle almal!

Gits Anina, dis 'n eventful aand (of liewer vroegoggend).... Sien op jou ticker jy's net-net 37 wke, so enige iets van nou af is in elk geval voltermyn baba en as dit tyd is, is dit tyd! :laugh:

Sarah, maybe tomorrow!! :woohoo:

Geniet die laasste slapies aftel Petro en Carmen! Dis nou die een ding van normaal, daar's nie letterlik slapies om af te tel nie, maar elke oggend wonder jy miskien vandag? :silly:

Sien vandag weer ons midwife, sal laat weet hoe gaan dit met hierdie dametjie.

Geniet jou bederf Anina, lol vir die "snoei" Carmen! :laugh:

Lekker dag vir julle almal!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 days ago #118163 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Goeiemore

Dis vrydag, ek is so bly! Ons het nogal 'n besige naweek beplan

Anina, wow girl, sterkte, shoe ek dink dinge is baie naby vir jou as jy nou al sulke sterk kontraksies kry, gelukkig het dit weggegaan ne!!! Maar jy is braaf, ek sou dalk al lankal uitgeflip het en hospitaal toe gejaag het :) Sterkte hoor en ek dink aan jou.

Sarah, ja go shopping, best to get your mind off it! good luck.

Petro, oe lekker jaloers is ek op jou wat in die bed le. Elke oggend as H by my kom inkruip hier by half 7 dan wil wil ek net bly le, maar dis amper, dan kan ek en hy lekker cuddle tot wanneer ons wil! Geniet jou laaste paar daggies.

Christa, ek is so bly jy het maar eerder gedoen wat jy gedoen het. dis nie die moeite werd om jouself en M skade aan te doen nie. geniet hom nou ne!!! lovies vir jou!

lekker dag almal.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 days ago #118119 by Sarah
Replied by Sarah on topic Re: Oktober mammies 2010
Well, besides a few BH and some pressure in my pelvis, it seems as if baby has decided to stay put. I guess the being lazy and taking things easy just doesn't work for me! I am going to walk again today and tomorrow I will INSIST that hubby takes me out so I can walk the length and breadth of Menlyn shopping centre at least 3 times!

Drinking my tea (I actually like the taste and extra fluids can't be too bad for my swollen feet) and doing accupressure.

I have already swept the house, I would mop, but its the weekend tomorrow which means the dogs are in and out like loonies all day and will make it a mess again! I will however mop on hands and knees if someone could guarantee that it would make baby come out!

I think I should go baby shopping now. I have things I need to swap (fleecy newborn babygros which are too hot for this time of year but gifted to me) so I will go and browse today and then go again tomorrow to actually swap :D - shocking coming from me who HATES to waste time, energy and petrol lol!

sarahashwell.weebly.com

Professional Nanny, Qualified Teacher, Post Natal Doula and Mommy (Oct 2010)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 days ago #118107 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
Wow anina - lyk my jy wil nou vir my en carmen voorspring !!! Ek hoop jy reg vanoggend en dat sy maar nog n rukkie stil le sodat mamma haarself kan bederf en dan kan sy maar kom. Hou ons asb op hoogte !!!!

Wel vandag kan ek sie slapies op een hand aftel !!!!

Ek le nog ini bed - lui om op te staan, maar gaan maar moet !! Vlg week die tyd het ek n baba wat wil drink !!!

Sarah how's things on your side ???

Ons praat latet almal

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 days ago #118100 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
More julle, dis nou 4:20 ek het so 3 uur wakker geword en binne minute sterk kontraksies begin kry. Omtrent half 4 het ek vir Johan wakker gemaak en gese ek is dalk in kraam. Die kontraksies was toe reeds so 5 min uitmekaar. Maar hou net so 30 sek lank.

Toe het ek gaan bad en aanhoudend water oor my boep uitgegooi. Omdat ek geen ander simptome het nie, is ek nie oortuig dat dit nie net BH is nie. Ek kon teen 4 uur nie meer in die bad le nie, en is uit. Toe hou die kontraksies so bietjie op maar ek is lus vir tee.

Nou sit ek maar hier op my bal en tik want ek is wa wyd wakker en het nie meer sterk kontraksies nie, maar ek is nog nie oortuig dat dit nie dalk kraam is nie.

Net tyd sal leer... ek hoop eintlik nie so nie want ek het mos nou nou 'n haar afspraak en naels en wax en alles. Dit sal stupid wees as dit nou moet gebeur die dag voor ek al die voorbereidings klaar maak...

Maar skielik besef ek dat dit dalk naby kan wees, as nie vannaand nie, dalk more?

Anyway, ek sal julle op hoogte hou en as dinge verder vorder sal ek julle laat weet. Ek was 'n halfuur terug reg om vir Meags te bel en te se ek is in kraam, maar nou is dit beter.

Christa, mens moet doen wat die beste is vir baba. En dit klink vir my jy doen dit. Dit help nie mens hou aan druk aan 'n ding wat nie werk nie. 'n Baba het 'n mamma nodig, nie altyd 'n mamma se tietie nie. Maar as mamma nie slaap nie kan sy nie 'n goeie mamma wees nie. So moet asb nooit skuldig voel oor jy nie langer borsvoed nie, jy het dit alles gegee en vir jou situasie was dit nie in baba se beste belang om aan te hou nie. Geniet nou jou baba en gee hom hope soene, drukkies, wieg sessies en al die ander dinge wat lekker is.

Sarah, maybe we'll both have babies by Saturday...

Geniet die Vrydag julle, en ek sal laat weet as daar verdere verwikkellinge is. Maar as julle nie van my hoor nie, is dit omdat ek in die haarsalon / beautisalon is!

Lekker naweek!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #118008 by Sarah
Replied by Sarah on topic Re: Oktober mammies 2010
I wanted chocolate or sweeties today, but can't get to the shops, so I just made a tray of fudge and some biscuits (and put some uncooked biscuit mix in the freezer to bake at a later stage). mmmm, yummy!

Now am sitting with my raspberry leaf tea and some fudge and thinking LOTS of positive thoughts of baby arriving this Saturday :P

sarahashwell.weebly.com

Professional Nanny, Qualified Teacher, Post Natal Doula and Mommy (Oct 2010)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #117990 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
hallo julle

sjo ek belowe myself elke dag dat ek na middagete gaan rus en nie gaan werk nie - maar nou ja hier sit ek nogsteeds. sal seker dinsdag middag ophou voordat ek woensdag geboort moet skenk - lekker mal ne

daar is vandag geen fudge of choclates nie - maar toe ontdek ek 'n pak koeksisters in die yskas - goed oppad om deur die pak te werk - en ek eet die eers eintlik as 'n reel koeksisters nie - die hormone tog

klink my als gaan darem goed met almal onder almal se persoonlike omstandighede

christa - eks net bly jy het iets gekry wat nou vir jou en boeta gelukkig maak - dis al wat tel !!!]

ons praat later weer

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account