file Oktober mammies 2010

16 years 2 weeks ago #114772 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek het vergeet hoe lekker kos is as jy borsvoed! Ek wil def die keer vir lank voed! Hoop alles verloop goed as ek by huis is.

Gerne ek dink dis baie braaf om nou 'n puppy te kry. Jy en anina is ewe braaf met die klein gap en nog puppies ook. Maar aan die ander kant is dit ook 'n goeie ding, want dis nou pappa en ouboet se baba. En dis ook beter dat jy hom nou al gekry het. Teen die tyd as baba kom is hy al ingesettle.

Ek moet nou vir stefan wakker maak om te drink hys bietjie geel, nou mot hy baie drink. Boobs anyway so vol, ek gee nie om nie.

Wie is volgende op kraamlys?

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #114769 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Gerne, ons het mos ook nou 'n puppy. Hy is reeds redelik aangepas en tjank nie meer die heelnag lank nie. Dis baie makliker as wat ek gedink het! Eks bly ons het toe 'n puppy gevat en nie 'n ouer hond nie. Stefan is mal oor hom. Maar die woef se tande is vrek skerp en hy dink S se arm is 'n chew toy... S trek weer sy ore en gryp hom aan die kop of poot die heel tyd. So ons hou maar toesig as hulle speel.

Maak net seker jy ontwurm die woef, ons sin het vreeslike afskuwelike goed uitgepoef na die eerste dosis ontwurming. Ek wil eintllik ons hele familie (nanny ook) ontwurm. Maar ek is nie seker of ek kan ontwurm terwyl ek swanger is nie. Weet iemand??

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #114753 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi Helene!

Ek lag so want al my hospitaal fotos en geboorte fotos sien mens net so vreeslike rooi/meroen kussing orals, tot in die kraamsaal :) Ek het hom orals saamgevat want iemand het dieselfde raad vir my gegee!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #114749 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Julle, gister kom my man by die huis en se ons moet na woefs gaan kyk. Hy wil vreeslik graag 'n labrador he (oppas hond vir die huis :) ). Toe het hy een gekies wat ons 30 Okt sou kry dan sou hy maar 6 wekies oud wees en R net gebore. Ek was vreeslik bang daarvoor.

Gisteraand toe gaan kyk ons en ek kon nie help om saam te kies nie :silly: Dit is die pragtigste pedigree puppies, die pa is so groot beige reun wat lyk soos 'n leeu. ons het die grootste reun gevat, hy is nou 7 weke oud. Ahhhhh ma, hy is die cuteste dingetjie en henko vrek oor hom. hy wou nie gisteraand gaan slaap nie en vanoggend eerste ding is dit net Woef woef. ek dink daai kind jol 'n hond uit 'n bos uit vandag.

Ek was bietjie bang om met 'n puppy en babatjie te sit maar ek glo teen die tyd wat R kom sal ons almal al gesettle wees met die nuweling en sal hy al sy perke ken, ek hoop so. hy het al klaar begin drade kou gisteraand.

Nou moet ek net vir Henko (en my man) leer hoe om poef op te tel!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #114743 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
Okay, jou eie kussing is ''n MOET, ek het nou vir 'n uur soos 'n baba geslaap!!! Veral as jy geheg is aan jou kussing.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #114692 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Gerne, eks bly dit werk nie so vir die UIF ding nie. Ek het gewonder daaroor omdat daar plek op die vorm was om dit in te vul wanneer jy laas geclaim het.

Daai reen gisteraand was regtig poeperig soos jy se... Daar was so 3 bliksem strale om ons opgewonde te maak en toe 5 min se druppels.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #114630 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
LOL Petro, is jy wakker? ek chat 'n storm los

Anina, ek het daaroor ook uitgevind want iemand het gese as jy binne 2 jaar maternity uif claim gaan jy nie kry nie, hulle se dit is nie so nie - wel vir ander uif maar nie maternity nie. hulle werk wel uit hoeveel dae jy al gewerk het, soos jy se

Petro, Hoop jy waai nie weg nie :)

Wie het ook sulke poeperige reen gehad gisteraand? ek dink ons het 5 druppels gehad. net toe ek bly is toe is dit weg.

Helene, dis so lekker om jou terug by ons te he!!! Hoop jy kry meer rus met die kuusing.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account