file Oktober mammies 2010

16 years 2 weeks ago #114330 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle

Het my pedi en Facial vreeslik geniet dankie!!!

Was nou by Fruit & Veg om bietjie groente en vrugte te koop, nou is ons darem bietjie gestock!! Ons gaan altyd na die Food Lovers Market toe in Centurion, ek love daai plek!!

Nelita, baie baie geluk met die geboorte van Stefan! Wow, 4.22 kg is ‘n meneertjie!!!!

Elise, bly alles gaan nog goed met jou en Samantha!

Christa, ek is bly Mare het jou darem vir ‘n slag ‘n goeie nagrus gegee!!

Ok, loer nounou weer inxxx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #114313 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
Middag julle

Ek sien dit gaan darem nog baie goed met almal hier behalwe dat dit so warm is

Anina sterkte ek hoop sussie draai baie vinnig om maar darem het sy nog bietjie tyd so ek sal nie te gou worry as ek jy is nie s het eers op 37weke om gedraai al was dit nie nodig nie so relax maar vir nou

Jammer dat ek so bietjie stil is maar sjoe s is baie bedrywig in die dag hoor sy is nog nie eers 3 weke oud nie en sy wil al klaar heel dag wakker wees maar mamma kla nie want dan slaap sy baie lekker in die aand

Christa bly dit gaan goed met jou en m. S sal my heel nag wakker hou as ek haar so vas draai sy soek nie n kombers naby haar nie hoor dit lyk my dit ireteer haar so ek gooi haar maar net met n receiving blanket toe as sy lekker vas slaap anders moan sy heel aand met my. Ek moet dan ook bietjie weeg ek het nog glad nie op n skaal geklim nie maar ek borsvoed ook so ek moes dan ook al redelik af geskud het ek hoop lol. Ek moet se nou dat ek die nipple shields gebruik is dit baie beter ek sukkel nie met haar om te drink nie so baie dankie vir daai raad ek wardeur dit baie

Ai julle sy kan lekker hik hoor en dit lyk so seer en ongemaklik

Geluk helene en neln bly als het goed afgeloop vir julle mag dit net vreegde en liefde bring vir julle

Christa ek wou jou nog se ek het gister uitgevind ons moet daai berry elixir drink dit help vir energie en ook baie goed vir ons melk so ek drink dit nou net so skoon darem nie te sleg nie so jy moet dit dalk probeer.

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #114300 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Klink lekker Petro! Ek gaan nou huis toe, chat later weer.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #114284 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
ek darem nog hier

het geopt vir die gesonde middagete vandag:
bruinsaadbun met hoender, slaai en tamatie
en lekker stroopsoet pynappel stukke

maar toe praat my soettand weer !!! ek het toe maar 'n toffie melk ysie geeet.

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #114233 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
wetie, almal is stil vandag. maar ja, soos die mammas kraam so gaan dit maar stil raak, net ek en jy gaan oor wees anina en dalkies Lily!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #114219 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Waar is almal nou?

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #114150 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Christa, bly dit gaan goed met jou! Hopelik kry jy binnekort elke aand 'n 4 uur sessie in, of tenminste 2, 3uur sessies.

Petro, ek soek ook 'n aircon, dis vrek warm in my klas. En ek is ook honger, so honger soos 'n wolf! Gaan nou vir my snacks maak!

Gerne, dankie, ek glo sy sal draai. Sy het vanoggend na ek onderstbo gele het so effe kant toe gedraai maar toe ek uit die bad uit klim later toe voel ek hoe haar kop weer opspring boontoe... ten minste weet ek sy is nie heeltemal stuck nie!

Lekker dag almal!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account