file Oktober mammies 2010

16 years 1 week ago #115407 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
O ja julle, Melody het sms gestuur. Kayla was gebore 5 Okt, sy het 3.25kg geweeg en is 50cm.

Gerne, ek sal vir jou foto mail, dan kan jy dit vir ons opsit op Moomie :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115341 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle

Gerne, ok, ek was net bang ek het heeltemal die kat aan die stert beet met my keiser! :laugh:

Annalize, ek join jou op daai rooiwyn...ek gaan nie net een bottel kap nie, sommer mer as een!! Ek LOVE rooiwyn en smag na daai eerste glasie :ohmy: En dan gaan ek ook 'n goeie dosis sushi deurwerk! Nee tonne van die goed!! :P

Julle, ek dink ons almal moet in elk geval bymekaar kom...ons sal mekaar moet face to face ontmoet! Ekke weet Helene en Petro is bietjie out of reach, maar die res van ons is regtig nie so ver uitmekaar nie... :) B)

Anina, ekke gaan ook 'n aandjie uit geniet saam my vrinne as ek eers vir Riley gehad het!

Mensig, maar dis alweer flippen warm, ja kom ons bid dat ons vanaand weer bietjie reen kry!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115246 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
More julle!

Gerne en Annalize, as julle gaan koffie drink kom ek saam!!! En vergeet van koffie, ons maak dit dubble thick chocolate milkshake en huge stukke koek!

Annalize, ek stem oor daai rooiwyn en prawns! Maar ek gaan nie wag tot ek klaar geborsvoed is nie, dit kan nog 'n jaar vat! Ek sal maar een aand bietjie uitmelk en dan groot gaan...

Jitte julle, dis nou amper ne! Ek gaan seker soos 'n alkohlis klink maar ek sien uit na so 'n aandjie se kuier. Los vir baba(s) by ouma en dan gaan ons uit! Jitte dit klink lekker!

Elise, ek sou ook telament probeer het, eers die druppels en dan die krampwater as die druppels nie help nie. Mens kry ook by dischem colic mix tissue soute (hier gaan tannie tissue al weer...) dit het regtig goed gewerk met Stefan. Dit help die spysvertering om beter te funksioneer so dit is nie medikasie nie, dit verlig nie pyn of iets nie, help net die probleem uitsorteer. Druk die pilletjie fyn en smeer dit in haar mondjie.
Sterkte!!!

Petro, ek gaan nou chocolate koop! Ek en chocolate is soos jy en fudge!

Carmen, ek is net so bly oor die reen gisteraand. Dit was hemels. Ek het gistermiddag op die bed gaan le en toe wakker geword met die reen wat so lekker op die dak raas.

Geniet die Vrydag almal!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115244 by Estione30
Replied by Estione30 on topic Re: Oktober mammies 2010
gerne, ek bly in germiston. lekker.... as jy lus is vir koffie drink laat my weet dan spring ek en gianluca in die kar en kry jou in pretoria iewers. ek is net effens rigting bedinges so dit sal 'n plek moet wees wat ons altwee ken.

ok nou net klaar gestort so ek is skoon vir 'n rukkie. wil gou winkels toe gaan en room kry want ek maak sampioene vandag. nou nie eintlik lus daarvoor nie, maar as ek nie plan sien nie gaan dit af.

praat later meisies.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115219 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Annalize, jy kan maar moan, ons luister graag!!!

LMGA vir jou bottel wyn en prawns :)

BTW waar bly jy nou weer?

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115188 by Estione30
Replied by Estione30 on topic Re: Oktober mammies 2010
more almal..... lalalalala.... dis vrydag en ek is lus vir weghol....

hi elise, spog jy of sy jy oor daardie prinsessie wat al in jou arms is? sterkte met dit krampies, dit is maar algemeen vir babas aan die begin. vra almal wat bietjie ondervinding het om jou touwys te maak, veral met die windjies uithaal.

gerne, ek en jy is definitief op dieselfde bootjie want ek voel nes jy. miskien moet ons iewers gaan koffie drink dan kan ons kids speel en ons in mekaar se ore moan.

petro, jou raad vir sjokolade is soos myne vir rooiwyn wanneer ek nie swanger is nie.

as hierdie seuntjie uit is en ek het klaar geborsvoed het ek 'n date met 'n bottel rooiwyn en 1kg prawns. mmmmm..... njammies...

helene, sterkte vir by die huis.

ek kan nie onthou wat almal gese het nie so vergewe my as ek belangrike dinge misgekyk het.

ek verlang vandag na iemand wat ek nie ken nie... ja ja ek weet, ou moangat annalize... ai "skud kop"...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115182 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Carmen, dis reg, jy klink nou net bietjie deurmekaar.

Ek dink dis ek wat dalk verkeerd gepraat het. Skies. Ek moet dan op die 22ste 39weke en 1 daggie wees. Ek het eintlik gedink ek is daar week eers 38 weke maar sien nou ek is nie. Wow great ne!!!

Hi Elise, jammer om te hoor man. jy kan mos al krampwatertjies gee. en telament??

Christa, wou nog vir jou gese het, jy moet Puma gebruik. ek glo vreeslik daaraan en gebruik dit nou nog. dis bietjie sagter vir die kleingoed. Vryf voor die oortjie en agter die oor en hou hulle lekker toe. Henko het altyd so toe oe gele as ek sy oortjie vryf, dink dit was vir hom vreeslik lekker. HOop dis gou beter.

Oe ja, ek is net so dankbaar vir die reen, dalk kry ons vanaand weer!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account