file Oktober mammies 2010

16 years 1 week ago #115067 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Okay so op 37 weke word daar nie intern gedoen nie, maar die dr het vir my gekyk. R sit nog mooi en da is nog baie vrugwater, geen probleme. My servix is ook nog glad nie sag of ryp nie en induksie kan nie oorweeg word nie, wat fine is met my

Okay lekr slaap. Chat more eks pootuit

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115043 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle

My dag was toe nie so rustig nie, my man het klaar eksamen geskryf en toe sommer huis toe gekom en ons het iets gaan eet vir middagete en toe bietjie gaan shop, maar meer hardeware related goete!
Aaah, HIERDIE REEN IS NOU HEMELS! Dit sous nou, 100 keer beter as gisteraand se 10 druppels!!

Gerne, sjoe, ek jhet al diaree vir die laaste week, ek praat van 6 keer ‘n dag wat my maag ernstig werk….ek hettie geweet dit kan dalk iets beteken nie…my pantie is ook gedurig nat, maar ek nie lekker meer onderskei tussen piepie en iets anders nie…maar ok, ekke sal maar bietjie dophou jong!

Ek love Lab honde, hulle is so vredeliewend! Ons al ook maar moet kyk hoe gaan ons 2 Bassets reageer met die baba. Maar dis eintlik die ou Chihuahua wat ek oor wonder, sy gaan heel waarskynlik VREESLIK jaloers wees, onthou sy is al 11 jaar oud en slaap elke aand in die bed en leef in die huis!

Sarah, glad you sorted things! I am using an agency in Moreletta Park, Little Miracles, an they charge R500 once off, no extra costs, and because I will only be claiming 1 month UIF, the will only charge me half!

Ok, ekke gaan nou net lekker le en kyk na die reen!

Baai

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115016 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
Middag julle

Ek kry eenvoudig nie tyd om meer hier uit te kom nie as Samantha nie wakker is nie moet ek huis skoon maak of kos maak of was goed was ai ai ai maar ek kla nie dit is so lekker met haar ek geniet dit vreeslik baie

Ek moet se daai elixir is darem nie vir my te soet nie so ek drink dit sommer net so

Sien nou dat ek gou wil chat wil juffroukie drink

Helene geniet die rustige tydjie in die hospitaal by die huis kan dit nogal besig raak

Christa sterkte met daai oor pyn sit maar n viks balletjie in dit help gewoontlik. Ek moet se so ver is ek darem gelukkig met Samantha het nog geen pyntjies gehad nie sy doen nog baie goed en sy slaap al te lekker in die aand ek dink dit is omdat ek haar laat middag bad voer dan kuier sy en pappa eers en as sy dan gaan slaap is dit tot 02h30 so ek kan darem nie kla nie en is baie dankbaar daarvoor

Ek hoop die ander voel gou beter wat down en out is en ek hoop julle laaste rukkie sal gou om gaan

Gesels later weer my pop roep nou

Lekker aand

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114994 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Ai Annelize, mens kan sien ons is dieselfde verte, ek is net so flou ( en erg gatvol). Sterkte hoor, ons moet mekaar maar dra en help met die gemoanery maar dit help darem om te kan praat daaroor.
Bly dit gaan goed met klein G. Ja eina vir daai groot kop, my man het ook gesorg vir Henko se groot kop so ek weet nie hoe gaan R wees nie.

Helene, dis so oulik, ek het al gehoor van die ete storie maar my hospitaal doen dit ook nie. geniet dit baie hoor!!! Dis eintlik so special.
So jy gaan more huis toe!!! Sterkte met die borsvoed, ek hoop ook dit gaan beter vir jou, skree maar as jy ‘getikte hulp’ nodig het :)

Lily wanneer gaan jy weer dok toe? Ek jy Annelize en Anina is bymekaar met die normaal ne, sal interessant wees om te sien wie gaan wanneer in – die due dates is mos ook maar ‘n skatting.

Ag skies, jy gaan more haar weer sien. Geniet dit baie!

Petro, my ma het met labs geteel so ons het met hulle groot geword en ek is so bly ek gee my kind die geleentheid om ook honde / diere te leer ken al bly ons in die stad. LOL jy en jou fudge, dis te soet vir my hoor.

Ag ek gaan amper ry, sal vanaand kom post, maar ek is seker alles is sommer net 100!!! Toedels.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114850 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
hallo almal


ooooo gerne - ek is jaloers oor jou nuwe puppy - was nou die dag by die veearts om kos vir my katte te koop - toe is daar 'n vrou met 'n spekvet 12 weke oue lab puppy. hy was sooooo cute - ek het hom amper opgevreet. EK luv diere - so ek sal nog honderd kry as ek kon. maar ek het mos darem 'n puppy die jaar gekry - maar hy het so gou groot geword - is nou 10 maande oud en lekker stout en groot.

en toe klim ek weer in die pakkie fudge in na middagete - ek is nou sommer moeg van die suiker

ek moet vanmiddag 'n halfbald advertensie vir ons besigheid design en ek is soos in GLAD NIE lus nie - can you believe

die wind waai nogsteeds - maar ek glo glad nie dis sal my omwaai ni - want ek is te groot nou

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114837 by Lily
Replied by Lily on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle almal

Glad you got the UIF sorted out Sarah. I also like the 10th or 20th! :laugh:

Helene, ag ek's bly alles gaan so goed, met jou eie kussing en al. LOL Hoop hierdie keer kan jy sommer vir lank voed. Geniet die romantiese ete (jy's seker by 'n mediclinic ne?). Netcare is ongelukkig nie so oulik daarmee nie... :( Jy gaan seker môre weer huis toe ne?

Bly dit voel of dametjie al gedraai het Anina, laat weet ons wat sê Meags, ek sou wraggies ook nie twee weke kon wag om by die dr te hoor nie.

Gits Gerne, dit klink omtrent na 'n rowwe nag, hou jou tassies maar reg en naby, dit klink darem vir my al te baie na al die vroeë tekens. Dalk spring jy nog vir Sarah voor!

Bly alles lyk nog reg aan jou kant ook Annalize, het Giovanni al gesak?

Ek moet gou my birth plan tik vir more se afspraak by midwife - chat later weer.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114822 by Sarah
Replied by Sarah on topic Re: Oktober mammies 2010
gerne wrote:

Sarah, im doing my own UIF and sorted it out yesterday. Why is your work sending in the forms?

with H i just went in (you can only go in after the 1st day of your ML) and then i submitted the 5 forms. one was completed by my work, one by the dr, one by the bank, one by myself and another one by the work.

This time i dont even have to go myself, DH or nanny can go and sit there and submit it for me.

But it seems it differs from place to place because with my SIL she got R4000 on the dot for 3 months, they told her she cant get the 4th month because she is not 4 years at the company. With my UIF i got a certian percentage of my salary, it was a lot more than R4000 and i got 4 months pay.


I was in and out in 10 mins today - all sorted. The forms I was talking about from work is previous UI9 forms which show that you were employed and contributing to UIF. They are supposed to be submitted when you start and leave employment. Somewhere there was a mess up but sorted now (I hope!). All my other forms were fine. I had to wait till this week to submit forms coz I only went on leave technically on 1 Oct but also had to get dr's forms signed etc on Monday.

Luckily the guy who helped me at the office yesterday was very nice and helpful and today I just jumped the Q to see him again - I would have sat and waited coz the queue was not too long today but he said to just come straight to him so I did :D I felt terribly guilty though :blush:

No idea how much I'll get, anything will help! I know I've been contributing for more than 4 years so we will see.

Anina - all the agencies I spoke to said they charge an initial fee of R350 - R500 and then R250 - R400 every month you collect. That's a HUGE amount to us so if yours is R500 in total then you are very lucky! We just can't afford it. And to be honest, 1 day a month is not going to kill me :D


10 days till baby...am wondering if she will arrive on her EDD? We were thinking it would be awesome if she arrived on the 10th or 20th Then her birth date would be 10/10/10 or 20/10/2010 :lol:

sarahashwell.weebly.com

Professional Nanny, Qualified Teacher, Post Natal Doula and Mommy (Oct 2010)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account