file Oktober mammies 2010

16 years 2 weeks ago #113758 by neln
Replied by neln on topic Re: Oktober mammies 2010
Baie geluk Helene!!

Gerne ons moet nog vandag finaal besluit op die naam, maar dit sal wees:

Stefan Johan of Jacques Johan

Enige nuus van Melody??

Nou ja - ek gaan nou my tassie finaal pak en toe maak - ek word more oggend 8 uur gedoen en glo my dis nou tyd.

Stefan Johan Nel - 06/10/10, 4.225kg, 53cm
11 weke - 6.4kg

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #113670 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
Wow christa, jy het seker vrek min gewig opgetel as jy in 2 weke alles verloor het plus nog 4

Ek hoop ek gaan ook so vinnig shrink, maar daars heeltemal te veel kilos om alles in 2 weke te verloor

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #113647 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
Sien julle klets darem nie t veel sodat ek nie kan opvang ni

Ooo anina geniet die appt

Geluk helene - lkr groot seun

So dis warm vandag ini noord kaap - julle kan dink hoe lyk my voete

Ek het gister n pak fudge opgeeet

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #113631 by Lily
Replied by Lily on topic Re: Oktober mammies 2010
Geluk Helene!!! :laugh: Iemand al iets van Melody gehoor?

Gits Christa, klink my M is die nuutste en beste weightloss "diet"! Formance of Mom2B is baie goeie supplemente om te drink om jou kragte weer bietjie op te bou - sommer lekker baie kalsium ook in. Hoop die gestoei in die nag raak gou beter, het al gehoor die "swaddling" in 'n stywe kombersie werk goed.

My voete is darem weer 100%, dankie Anina. Dink dit help dat dit darem nie weer oor die 30 grade vandag is nie, maar die wolkies bly weg :( Was lus vir 'n lekker reën dag.

Bly ek het darem een babatjie naby aan reg geraai Gerne. Ek dog ons almal se geselsbladsye is dieselfde..

Lekker middag vir julle almal!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #113622 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Sterkte Christa, ek belowe DIT WORD BETER!!! Dit word beter as hulle 6 weke slaan en weer heelwat beter as hulle 12 weke slaan.

Ek dink dis 'n goeie plan om bietjie met jou geboorte klas suster te gesels. Jy kan ook probeer om vir hom bietjie rescue remedy in te gee. Mens kan dit in lou water sit, dan verdamp die alkohol daarin. Dan meng ek dit met krampwater sodat dit drinkbaar is. Stefan het dit sommer uit 'n dinky feeder gedrink. Dit het regtig baie gehelp met Stefan. Veral as mens dit van 4 uur af elke 2 ure gee, ek het net so 3 druppels op 'n slag gegee so dit is regtig minimaal. Maar dit het vir ons gehelp.

STERKTE!!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #113621 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Wow christa, dit wil gedoen wees. great man!

Ja in die begin is hulle mos nag diertjies jong. Hoop jy kry gou rus. slaap jy darem in die dag?

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #113609 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi almal! Geluk Helene met daai bulletjie! Ja, hy en Maré verskil met 30g. Lekker groot babas, ne! Sarah sounds like a great job oppertunity! Hope it works out for you! Julle ek het reeds die gewig wat ek opgetel het en ñ addisionele 4kg verloor! Borsvoed is regtig wonderlik vir mens se lyf! Die min slaap vang my net! Ek is wasbleek met sulke swart kringe onder my oe. M slaap oraait in die dag, maar snags stoei hy vir mamma dat die rook trek! Ek draai hom nou styf in ñ kombersie toe as hy moet slaap, nou lyk dit of dit beter gaan. Gaan more na Vrou van geboorteklas toe en sal dan hoor wat sy sê. Ralmarie en Elise hoe gaan dit met die kleingoed? Lekker dag vir almal!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account