file Oktober mammies 2010

16 years 2 weeks ago #114143 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Jis kan nie glo Stefan is so groot nie, wow dis so great. Baie geluk Nelita en fam!!!!!!!!

Shoe Christa maar daai mannetjie is goed vir jou om jou so te laat slaap. So bly dit gaan goed.

Petro, maak jou aircon jou honger LOL. Bly jy het ook nou 'n koel plekkie waar jy kan gaan sit :)

Sien Anina, dit klink vir my goed, dinge sal uitwerk, ek is seker daarvan.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #114127 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi daar!

Welkom in die wereld Stefan Johan! 'n Hele 4.22 kg!!! Hy is 'n reus!Geluk Nelitia!

Ek het allerhande raad gekry vir baba om te draai. Ek gaan vir eers net die onderstebo ding doen met die yspak op haar kop en 'n warmwatersak waar ek haar kop wil he, en dan die hipnose wat saam met my hypnobirthing kursus gaan. Die hipnose het blykbaar 85% sukses. Hoop dit werk!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #114077 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
julle my aircon is in - en dis absoluut hemels

maar nou is ek honger

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #114028 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hallo julle! M het mamma toegelaat om van elfuur gisteraand tot vyfuur vanoggend te slaap! So ek het bietjie goed gerus. Kry nie veel slaap deur die dag nie, is maar nog steeds doenig met gewone huistake. HELENE daai foto van die 2 boeties is pragtig! Vir my lyk Stefan nes Lance! Lance lyk so trots op sy kleinboet! ANINA bid vir jou dat Claudia draai! Bly sy is al by die 2,5kg merk. Mensig dis steeds klein! ñ Hele kg ligter as M! CARMEN sterkte vir die hitte! Ons draai ook so by die 30 - 35 elke dag. En dis nog nie Desember nie! NELITA hoop als het goed afgeloop met die geboorte! Kan nie wag om hom te sien nie! ANNALIZE sterkte vir jou pasta gaste! Klink my hulle is ñ handvol! PETRO geniet jou aircon! Daar by julle word dit nog warmer as by ons! JANINE bly jou voete is beter! GERNE jy laai almal se fotos en gelukwense, wie gaan joune laai? Is daar een van julle ander dames wat ook so oulik met ñ pc is wat Gerne sin sal doen? RALMARIE gaan dit nog goed met julle? Jy is maar stil. Gaan seker dol met al die kleingoed! ELISE jy is net so stil. Gaan dit nog goed? Lekker dag almal!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #113977 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Annalize, ek het ook so fealing ek kry more 'n internal en ek is GLAD nie lus daarvoor nie. dis vir my altyd so ongemaklik en seer. voel of hulle deur jou wil delf LOL

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #113963 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Jaaaa Carmen, gaan doen maar jou facial en pedi terwyl ek by die werk sit - okay>?>?>?!!!! :P

Annalize, daai sak klink dieselfde as myne. donker handdoek, waslap, pj's, gown, en klere vir huis toe gaan (as jy nie dieselfde gaan dra as wat jy ingekom het meer nie), make up as jy wil dra. Oja en 'n ekstra pak pads.
As jy 'n hospitaal sak kry sal hulle mos die res voorsien.

Ek sien nou Stefan is so warm aangetrek, ek dink ek het vir R te koel klere ingesit maar ek kan dit nie indink om vir hom 'n vessie en lang mou klere aan te trek in die hitte, in die hospitaal nie. en dan word hy nog geswaddle ook. Ai, sal maar net vanaand nog 'n ekstra langmou dingetjie insit.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #113945 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle!!

Shame Annalize, al my simpatie met die man en kuiergaste!! Anina, ek glo en vertrou dat Claudia sal draai, moenie worry nie! Helene, Stefan is pragtig!! Nog geen nuus van Melody nie...Ok, ekke gaan nou vir my facial en pedi, ek loer weer later in xxx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account