file Oktober mammies 2010

16 years 2 weeks ago - 16 years 2 weeks ago #113469 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Geluk Helene!!!!! Wow 'n lekker fris seuntjie. Hy en Maré is baie na aan mekaar, vir keisers dink ek dis wonderlike gewigte!

Hoop hy is sommer stroop soet :)

Ja sy het die naaste geraai, en dan 'ampertjies' - Christa!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #113405 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Ja nee, Stefan is ons grootse babatjie sover!!

Geluk Helene!!!

Ek dink amper Helene het haar eie gewig die naaste geskat :P

Baie bly alles is ok!

Nou wag ons net vir Melody!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #113389 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Geluk Helene! 3.67 kg!!!! Go Stefan, dis 'n bulletjie!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #113376 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi daar!

Ek hoop ons hoor gou van Melody en Helene! Mag alles goed gaan daar!! Dink net, teen die tyd het Helene al haar babatjie in haar arms!

Dit is vrek warm hier ook! Ek wil net in die skool se swembad inspring.

Ek gaan vanmiddag weer gyni toe. Maar eers kwart voor 5 so ek sal more update hoe dit gegaan het.

Janine, ek hoop jou voete is beter vandag, dis darem maar die aakligste ding as mens se voete so swel. Ek is sover baie gelukkig, ek het nog glad nie geswel nie en voel eintlik great, net bietjie moeg.

Sarah, hope you get that job!

Lekker dag almal!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #113369 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Hey Petro, net vanoggend aan jou gedink. Bly om weer van jou te hoor, jy moet nie so stil raak nie, dis nou gevaarlike tyd om net weg te raak en ons ander preggy fairies te laat stress :P

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #113321 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
More almal

Ek nog twee wat ryker word vanoggend.stertke-kani wag vir nuus nie

Gaan goed hier - voete net ongeloofik geswel, en slaap gaan nou minder lkr af

Nog 15 slapies, dan sien ek my seuntjie. Kan nou ni meer mag

Hoe voel julle ander ?

Elise en christa - hoop julle enjoy nog elke oomblik

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #113242 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
More more!!

Nee frekkit, dis alweer warm! Ek sien ook niks wolkies in Centurion nie, sjoe, dit sa; darem lekker wees as dit net bietjie kan reen, net dat alles bietjie minder stowwerig is! En dat my grassies darem bietjie water kry! :)

Ooo, Helene is nou in teater!! En ek glo Melody ook??

Kan nie wag vir nuus nie... :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account