file Oktober mammies 2010

16 years 2 weeks ago #112582 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
More julle

En daar is ek wragtag vroeg wakker en ek is op verlof! :laugh:

Anina, genade ek sal vrek bang wees om daar af te luge, maar then again is ek nie die wereld se grootste adrnalin junkie nie :laugh: Ek dink die mees gewaagde wat ek al gedoen het is om te tandem bungee jump en it sal ek nie sommer weer doen nie. :huh:

Ok, lekker daggie julle, ek loer heeldag in! ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #112532 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle, ons is almal in een stuk terug by die huis en ons familie het 'n baba hondjie ryker geword!

Sy naam is Trompie en hy is 'n oulike 7 weke oud miniatuur pincher. My voriges was almal swart en tan, en die een is nou 'n bruine en hy is soooooooo oulik! My ander hondjie het hom sommer vinnig vinnig as haar baba aangeneem, sy laat selfs toe dat hy probeer om aan haar tieties te suig.

Carmen, my man en boetie gaan meestal na die afdraande by Fort Skanskop daar by die Voortrekker monument toe. Mens kan gratis ingaan by die monument as jy gaan luge en meeste Gauteng kompetisies word ook daar gehou.

Sarah, glad all is well with your little one! And I hope she doesn't make you wait till the 18th! Are you going to see the stand in doc some or other time? If it was me, I would have liked to meet him before the baby is born. And make sure you discuss your birth prefrances with him so he doesn't just go on and do his own thing.

Ralmarie, ek hoop J word vinnig gesond. Dis darem nie lekker om 'n siek kind te he nie, en nou nog met 'n pasgebore baba ook! Eks bly vir jou dat Andre so 'n soet baba is, ek kan dink dat dit nogtans hectic gaan daar met 4 ander wat ook hul mamma se aandag wil he. Geluk met jou 3 uurlikse voedings! Jy is 'n super mamma!! Ek het met S ook gevind hy drink op gereelde intervalle al het ek "op aanvraag" gevoed, hy het sommer sy eie roetine uitgewerk.

Julle ons het die mooiste lap gekoop vir kombersies, toe kom laai my sus haar tweeling by my ma af vir die nag Saterdag. So ons het nie veel gedoen gekry nie, net die doeke gemaak en 2 kombersies. Maar my ma sal die res deur die week doen en dan sal ons die wiegie oortrek op 'n ander naweek.

Lekker aand vir julle! Sterkte vir die week die wat werk en die wat babas kry...

Eks bly dit klink darem of dit met al die reeds mammas goed gaan!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #112505 by neln
Replied by neln on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi

Baie dankie v die nommers!!

Myne - 0828742466

Nou ja - sit sonder warm water - geyser se element moes gister gegaan het - wag nou vir iemand om te kom kyk.....

Geniet julle Sondag!

Stefan Johan Nel - 06/10/10, 4.225kg, 53cm
11 weke - 6.4kg

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #112502 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi Nelita

Hier is vir jou die nommers wat ek reeds het: Kort nog Sarah en Melody s'n! En dan natuurlik joune ;) :

Elise 0832736738
Gerne 0825683121
Christa 0760455558
Janine 0839739933
Ralmarie 0828598669
Anina 0836698443
Annalize 0836254418
Petro 0828250004
Helene 0829249169
Carmen 0837633751

Sterkte aan al die mamma's vir volgende week! Melody, Helene en Nelita, julle beter ons op hoogte hou!! :woohoo:

Christa, ek gaan probeer om nou te rus laat dit bars, het nog een troue wat ek doen volgende naweek, maar ek gaan in die wek net le en NIKS doen nie, sodat ek kan pobeer rus voor Riley kom!

Lekker opgesewelde voete gister en vandag! :lol: Lyk lekker funny!

Ok, ek gaan gou bietjie wasgoed aanpak...

Loer later weer in!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #112467 by neln
Replied by neln on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi

Bly dit gaan so goed met die reeds nuwe mammas!!

Ralmarie - ek het soortgelyke ondervinding met my eerste een gehad - toe ek in die teater kom vir my keiser kom die dr agter ek is al 6cm ontsluit sonder enige kraampyne, bloeding, water wat gebreek het of enigiets! So ek is maar redelik op my senuwees of ek nie dalk al in kraam is en dit nie weet nie - as ek weer sien val die kleinding dalk sommer net uit...!!

Nou ja - voel vandag of 'n trein my getref het - le omtrent al heeldag - manlief nie baie impress met my nie - nie dat ek omgee op hierdie stadium nie.... darem nog net 4 slapies vir my!

Ek hoop ek sal op moomie kan ingaan van my selfoon af - maar dom met die ding - anders moet iemand asb. maar julle selnr vir my gee sodat ek 'n sms kan stuur....

Geniet die res v julle naweek.

Stefan Johan Nel - 06/10/10, 4.225kg, 53cm
11 weke - 6.4kg

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #112457 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Carmen sterkte vir jou wilde Saterdag! Lyk my dit hou steeds nie op nie! Anina julle is omtrent Xtreme sport mense! Wens ek het kans gesien vir party van daai goed. Geniet dit maar namens ons almal! Ralmarie hoop Jeannetjie is okay! Siestoh en as kinders siek is soek hulle vir mamma! Ouma is okay, maar dis darem nie mamma nie! Jy moet regtig kom draai maak een dag na die perdry! Ek is in elk geval maar by die huis. Helene, Melody en Nelita sterkte vir julle keisers die week! Ons kan nie wag vir daai babas nie! So onthou tog om ñ ou smsie te stuur! Ons klomp agies sal dit nie oorleef nie! Vir julle wat ook nou op kraamverlof is, ENJOY IT WHILE IT LASTS! Dis hectic wanneer daai ou babatjie eers hier is! MAAR WONDERLIK!!! My sus get gesê met ñ klein baba in die huis leer mens blitsig wat is regtig noodsaaklik en wat is luxary! Spelling? En dis ñ feit! Lekker naweek vir almal!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #112456 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Ralmarie ek hoop J is gou beter!

Carmen dankie vir die lysie! Ja ne daar gaan nou klomp babies so in n ry wees!

vandag is so lekker warm dag! Ek voel net bietjie duk en geswel :(

Lekker nwk almal

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account