file Oktober mammies 2010

16 years 1 month ago #108097 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
LOL baie keer gebeur dit dat mens by die einde naam wil verander :) Snaaks ne.

Ja en Christa is so stil. sy moet kom chat terwyl sy nog oop hande he ;)

Dalk het die baby boom sms nie deurgekom nie, dalk moet ons haar sms LOL

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #108087 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Jip, hier sit ons almal en wag vir nuus. Ek refresh heeltyd die page om te sien of daar al 'n nuwe post is. Maar ons sal seker moet leer om geduldig te wees. Ons gaan Woensdag weer so voel!

Nelitia en Helene, ek het ook annerdag getwyfel oor my dogtertjie se naam. Ek vernoem haar mos na my ma, so dis kind of maklik gewees om die naam te kies. Maar vlg ons eerste sonar is sy gemaak die dag wat my vriendin Maria oorlede is (ek weet sy is nie daai dag gemaak nie, maar dis nogal toevallig...) en my skoonma is Maria, toe wonder ek of ek haar nie eerder na my skoonma moet vernoem nie, omdat ek heeltyd voel Claudia is nie die regte naam nie. Maar dit sal my ma se hart breek as ek dit NOU moet verander. En ten spyte van die twyfel vir 'n paar dae, het ek nou sekerheid in my hart dat Claudia die regte naam is vir haar. Eintlik is ek vandat ek dit aan Johan genoem het dat ek twyfel, skielik baie seker dat ek dit nie meer wil verander nie. Nogal interessant wat dit kan doen as mens net hardop erken dat jy nie seker is nie.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #108079 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle

Aaai, ons wag nou in spanning om van Elise te hoor!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #108065 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
HALLO DAMES. ek kom loer gou in om te sien of iemand al van Elise gehoor het. maar lyk my nog nie so nie. Ons is ook darem nuuskierig. Ek is seker sy is besig om die kleine lyfie en die GROOTE oomblik te absorbeer.

sjoe, nog 2 wekies, dan is dit my beurt. kan dit nie glo nie.

Neln, hoekom sukkel julle dan so met die name. Ons seuntjie gaan Stefan wees! My man het self die naweek gevra, 'is ons nou seker oor die naam' toe dink ek, asb moet net die weer begin nie. dit maak n mens so deurmekaar en dis so GROOT besluit. STERKTE!! Arina se 1ste is Stefan, ek love die naam. Ons het gelukkig nie worries oor familie name nie.

ek wil nou al net gaan le, en niks meer doen nie. Maar ek moet nog 3 groot batches babakos kook. sal dit maar so uitsprei oor die week.

Het ek ooit vir julle gesê dat ons Carike keuzenkamp se heel nuutste DVD bemark? Ons kry later die week ons eerste voorraad!! As van julle dalk belangstel, moet julle net laat weet. DVD kos R150, CD R100

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #108056 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Dit gaan seker maar hectic daar! Ek is seker sy sal ons laat weet sodra sy 'n kansie kry. Intussen moet ons maar seker net chat om die tyd om te kry.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #108055 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Nee, hoekom hou sy ons so aan 'n lyntjie????

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #108032 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Gerne, ek het ook nie geweet dis bierfees nie, ek het maar Donderdag uitgevind. En ek het net so in my agterkop kennis geneem daarvan en eintlik vergeet. Die wat ek nie lus was daarvoor nie, ek het 'n stil aand beplan. Maar dit was baie lekker. Dit is nie meer so groot soos wat dit altyd was nie, ons was omtrent 4 jaar laas daar toe was dit nog huge.

Kan nie wag om van Elise te hoor nie, het iemand haar gesms vanoggend?

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account