ELISE - baie sterkte vir more, ons almal gaan aan j dink en hoop en bid net vir die beste vir julle. Jy gaan sien, as baba eers daar is gaan j nie go jy was senuagtig nie en gaan j mamma-instink net inskop. Baie sterkte hoor.
Carmen - vrek ek het self net so erg pyn daaronder, my ma se dis my eisbene, ek weet darem nie, dit voel soos in my skaamlippe.

wat is eisbene anyway en hoekom kan dit seer wees? Kan iemand dalk help?
Kan nie wag om j fotos te sien nie!
Hi Nelita, so lekker om weer van j te hoor, j moet nie so stil wees nie
Ramarie, j moet maar vinnig j foon se net leer, jy gaan alleen raak in die hospitaal en dan kan j nie eers met ons chat nie. En ons gaan j mis
Christa, nog net 3 daggies!!! Geniet M binne jou !
Helene, sterkte met die kook vrou. Hoop jy kry genoeg gedoen dat jy lekker verlof kan hou!
Ons het nog niks regtig geeet vandag nie, hier en daar gepik en n chocolate, gaan vanaand net lekker sardines oopmaak en broodjies maak.