file Oktober mammies 2010

16 years 1 month ago #104346 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
ek is lus vir lekker gebraaide steak met n lekker slaai en n vars rolletjie of selfs n braai broodjie met kaas tamtie en uie

Julle ek het nou n lekker rukkie gele en slaap so vanaand slaap ek weer nie

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104330 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Ons braai vanaand, my man my nou net gebel, hy het lekker vleis gekry! en ek moet mielietert maak.

Carmen, ek het met Henko so ge 'pig out' op piesang, die keer is dit weer pynappel, as ek een sny eet ek hom heel op !

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104297 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Ekke het 2 stukke KFC gehad, oorskiet van gisetraand, een van daai mini loafes van KFC, en 2 stukkies droewors, njammie!!

Ek LOVE piesangs! Dis my fav vrug, eet elke oggend een!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104295 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Carmen, ek is saam met jou, nou net 'n pakkie slap tjips geeet en 'n chomp - yum!

Ek het eintlik lanklaas slap tjips geeet of enigsins 'n craving vir dit gehad, dis nou net vrugte! en piesangs, kry vreeslik lus vir dit.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104287 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Ekke sal die naweek my maag meet, en laat weet :-) Ek is bang vir wat die maatband gaan se :ohmy: My naeltjie het ook nog nie gepop nie, maar dalk kan hy seker nog? Ek kan niks onder my maag sien nie, en my boobs is natuurlik 'n moerse obstruction!!! Hulle is massive! :blush:

Ok, ek is nou knuppeldik gevreet :blink:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104286 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
ek groet eers. lekker naweek vir julle. hoop almal kry kans om te rus!!

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104273 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
ek het nie n maatband nie het sommer die tape messure gevat selfde ding meet presies die selfde hys net baie langer lol
Nou moet ons net wag vir die ander se mates

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account