file Oktober mammies 2010

16 years 1 month ago #104476 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
Sjoe is ek nou die enigste 1 met n omtrek van 142cm? gaan niemand my beat nie dis nie baie nice nie nou voel ek vet :-(

Ja Ralmarie almal sal at least myne moet raai en dan christa sin ook as sy maandag kla by die dok was die ander kan ons nog meer wag tot die laaste afspraak om die gewigte te skat ek dink? En julle moet onthou om my baba se geslag te skat ook

Ek wens ek kon slaap maar ek het alweer huis skoon gemaak was goed gewas ek moes dit nog stryk maar ek is nie lus nie sal dit maar more doen en ek raak geireteerde as ek te lank stil le en ek is bang ek slaap nie vanaand nie

My babatjie lyk my le met sy rug na my maag toe julle moet sien hoe maak hy sulke hobbels van bo tot onder en dan is my maag klip hard en met tye is dit nogals ongemaklik want hy druk baie hard

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104467 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Ok so ek het mself gemeet. En die uitslag is....... 'n volle 114 cm.

Sal nogals interessant wees om na die geboortes die omtrek met die geboorte gewig te vergelyk. Alhoewel ek nie dink daar is 'n korrelasie nie. Sal maar sien.

Ons moet seker ons skattings lysies begin instuur, voor Elise kraam.

Hoop jy slaap sommer bietjie vandag. Jy moet rus vrou.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104453 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle

Ek kom loer maar net gou in ek is weer alleen vandag en dit is nou nie meer lekker nie hoor ek raak nou moeg daarvoor

Ek het gister aand so gesukkel om aan die slaap te raak en manlief het so lekker geslaap ek was te bang om te draai was bang ek maak hom wakker en vanoggend toe die wekker 5 uur af gaan wou ek huil

Wel hoop julle het n lekker naweek en vat dit rustig

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104437 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
gerne & carmen, ek bly ook lus vr vrugte. ek sny a pawpaw saam met n blikie fruit cocktail.

petro jy's omtrent bedrywig, geniet al die kuiers en parties!!

hoop julle almal het n rustige naweek.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104428 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle

Mensig, ek le voor die tv en vrek van die hitte!! Het nounou lekke gebad, dalk was dit te warm :unsure:

Lekker moeg, hopelik slaap ek soos 'n klip vanaand.

Het my maag gemeet: 109 cm.

Mensig Petro, jy is baie besig jong, jy beat my hands sown!

Lekker naweek julle xxx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104415 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Anina, ek sien nou die post van wat jou man doen. Sal bietjie oegies en ore oop hou.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #104413 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Anina waste werk doen jou man? Dan kan almal uitkyk en jul laat weet van iets.
Ek dink perdeinstruktrise sal baie lekker wees.

Carmen geniet jou weereens besige naweek. Vat dit maar stadig en al verjaar jou man eintlik, laat julle maar die werk doen en jou bedien.

Gerne ek weet so half wat jy bedoel, ek kry dit ook party dae as ek pieps, en urine toets elke keer skoon. En is geswel daar onder, manlief se dit lyk sommer groter. LOL. Ek dink die die kleintjies wat bietjie daar druk wat dit so laat voel, of ek hoop maar so.

Helene die meet ding dink ek is nogals oulik. Ek sal meet oor die naweek en laat weet.

Elise goeie een oor die vrou en visvang.

Petro sjoe ek kan dink jy is op na al die ryery. My vriendin wou he ek moet saam china town toe en dis net so 130 km van ons af en ek is nie lus vir die pad nie. In elkgeval wat maak ek as ek in kraam gaan en ons sit in die verkeer vas? LOL.

Christa, lekker nou kan jy ook bietjie rus die laaste paar dae. Ook nie veel dae nie.

Ek is moeg vannaand en dink ek gaan prober vroeg slap. Sal maar sien of ek geslaap kry as ek eers le.

O ja, my naeltjie gaan nie die keer pop nie. Dink ek het te veel spekkies aangesit vir hom om nog te pop. En baba is al lankal meer as 4 vingers gesak. Maar ek dink in my geval ( 5de baba) is dit normaal.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account